Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

11 Mountain Stream

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Ewald Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 11 resensies vir 11 Mountain Stream
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Micheal A - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Micheal A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sekerlik 'n heerlike verblyf! Die atmosfeer was heel rustig.

Sekerlik 'n heerlike verblyf! Die atmosfeer was heel rustig, die diens was vriendelik, en die gasheer en gasvrou was uitsonderlik. Beplan om ons somervakansie saam met die hele gesin te bespreek. Hoogs aanbeveel vir 'n rustige wegbreek van die stadslewe!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Andre H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker, maar kon beter.

Dit was lekker en die eienaar is baie hulpvaardig. Daar was 'n paar ongerieflikhede. Pros: Baie naby aan die stad, nie nodig om ver te ry. Mooi uitsig en omgewing, baie rustig en goeie ontspanning. Vriendelike eienaar. Cons: Die warm bad het baie lank gevat om warm te word en is nooit vuurwarm gewees, al het ons al die eienaar se stappe gevolg en hy het self ook kom help. Die geiser gasbottel vir die stort was leeg toe ons daar aangekom het, maar selfs nadat die eienaar dit vervang het, het die watertemperatuur heeltyd gespring en was dit moeilik om 'n matige temperatuur te handhaaf. Laastens was hout nie ingesluit in die prys nie. Ek sou dink dit sou minstens een sak insluit, en die hout wat hy self verkoop is nogal aan die duur kant. Nêrens op die advertensie het dit gesê jy moet daar koop of jou eie saambring nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

11 Mountain Stream se terugvoer

Die Pro's is baie welkom, dankie. Ons kan dalk met die Con's ander mense help. Ons gee wel 'n sak hout gratis aan elke klient. Ons probeer tye van arriveer kry en dan steek ons die Tub aan en bring dit so tot op 26 grade. (een sak hout gratis) Dan, na ons kliente so 2 ure hier is, stap ons as eienaars na elk om te sien of almal regkom of nie. Soms gebruik mense te veel hout en soms te min. Die tub gaan dan nie reg werk nie en ons probeer ons bes om raad te gee. In die meeste gevalle word een of twee stukkies hout gebruik wat nie die tub sal warm kry nie. Mens kan ook nie verwag om 'n warm tub in 'n uur te hê nie, goeie goed neem so bietjie tyd. Ons hout se prys is soos in winkels en wat dit lekker maak is dat ons dit vir jou bring tot by jou eenheid. Dan, die stort is gas dit werk so bietjie anders as wat ons aan gewoond is. Dus, draai die warm krane heel oop, as dit te koud is draai warm kraan bietjie toe wat dan die water stadiger laat loop en temp sal styg. As dit te warm is met kraan heel oop sit so bietjie koue water by. Temperature sal stabiel raak sodra die krane bietjie gelos word. Ons hoop dit help almal.

11 Mountain Stream
Riena G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riena G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Close to home, lovely relaxing weekend away at 11 Mountain Stream.

The accommodation was nice and close to Cape Town, a little bit of a farm experience with some friendly animals around. Definitely take along some apples for them. You might want to take something for the flies if that is going to bother you. The hot tub was a lovely relaxing experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nanette B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nanette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Ons het heerlik gebly! Baie vriendelike en behulpsame eienaar!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Keisha A - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keisha A
Gesin met tieners

Absolutely adventure.

I loved the no TV as this made for great family time with teenagers. Owners are very hospitable and welcoming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theodore C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theodore C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very peaceful. We made a new friend called Oscar, the Emu.

The hot tub was really a winner.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V

Alles wat ons op die kuier nodig gehad het.

Dit is nie altyd wat jy alles kry hoe, waar en wat jy nodig het in een plek nie. Hierdie plek het die braai, hot tub, ligging, alles wat ons nodig gehad het vir die naweek, met die bonus van Oscar en vriende. Baie dankie aan Ewald en sy span wat alles so glad en lekker laat verloop het. Het die binnebraai verskriklik geniet in die lekker Kaapse reënweer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cynthia S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cynthia S
Gesin met klein kinders

It is very peaceful. The animals are a pure delight.

The accommodation is basic but it has everything you need. The host is very helpful with lots of info. Just loved Oscar the Emu. Take lots of apples.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

11 Mountain Stream se terugvoer

Thank you for your review, hope to see you again.

11 Mountain Stream
Joelene A - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joelene A
Gesin met klein kinders

Good. Beautiful perfect.

The house was just perfect and so cosy. I will be back soon, it's really value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

11 Mountain Stream se terugvoer

Hi,
We really appreciate this. Thank you.

11 Mountain Stream
Lynette K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Egte plaa kuier. Rustig.

Ideale plek om rustig te wees, egte plaaslewe met diere. Baie informeel. Baie vriendelike ontvangs en hulp deur gasheer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan N - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan N
Saam met vriende

Dit was awesome.

Dit was 1 awesome naweek. Dankie Ewald en gesin, vir die vriendelike en hartlike ontvangs. Julle is puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

11 Mountain Stream se terugvoer

Dankie, was lekker om julle by Die Vuurherd te ontvang.

11 Mountain Stream
Vanaf R1 350
R1 350 R810
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 350
R1 350 R810
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 350
R1 350 R810
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mountain Stream-weg 11, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72dea356560c8a0f2743276ca13cec46b7a5ef1bce60ceeba7ccc4c7a6f8542d8acec2f5355fb188e95570b13bbc39891377?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 350 nouVanaf R810 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 11 Mountain Stream Road Gordons Bay 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -34.146197909647 18.897369007556
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem