Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

11 Mountain Stream

Selfsorg
Vuurherd
Vanaf R1 250
R1 250 R813
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie rustieke selfsorgkothuis het 'n privaat warmbad en slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders. Die kothuis is ingerig met 'n dubbelbed, stapelbed en slaapbank. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n gasstoof, 'n yskas en 'n mikrogolf toegerus. Daar is 'n etenstafel met stoele, 'n groot binnebraai met roosters, verskeie potjie-potte en 'n plaat om ontbyt op voor te berei, en die sitarea het sitplek, boeke, bordspeletjies en WiFi.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Jacuzzi
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Daar is nie 'n TV in die eenhede nie.
Troeteldiere is welkom, maar vir die beskerming van die plaasdiere moet die eienaar die troeteldier eers goedkeur.
Geen harde musiek word toegelaat nie.
Indien gaste nie by die reëls hou nie, kan hulle gevra word om die perseel te verlaat.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Ouma se Huis
Vanaf R1 250
R1 250 R813
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Ouma se Huis beskik oor 1 slaapkamer, bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders, en spog met 'n privaat warmbad. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n dubbelslaapbank in die sitarea vir 2 gaste, asook 'n binnebraai. Die en suite-badkamer het 'n bad, wasbak en toilet. Daar is 'n kombuis met 'n yskas, mikrogolf, oond en stoof, 'n sitarea, eetarea, koffie- en teemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi. Ouma se Huis het 'n stoep en 'n buitebraai-area wat omhein is.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Daar is nie 'n TV in die eenhede nie.
Troeteldiere is welkom, maar vir die beskerming van die plaasdiere moet die eienaar die troeteldier eers goedkeur.
Geen harde musiek word toegelaat nie.
Indien gaste nie by die reëls hou nie, kan hulle gevra word om die perseel te verlaat.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Wingerd
Vanaf R1 250
R1 250 R813
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Wingerd beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Dit spog ook met 'n privaat houtvuurwarmbad. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Ander geriewe sluit 'n kombuis met 'n yskas, mikrogolf en gasstoof in, sowel as 'n sitarea, eetarea en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid het 'n privaat tuin en buitebraaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Kinderstapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKinderstapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Jacuzzi
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Daar is nie 'n TV in die eenhede nie.
Troeteldiere is welkom, maar vir die beskerming van die plaasdiere moet die eienaar die troeteldier eers goedkeur.
Geen harde musiek word toegelaat nie.
Indien gaste nie by die reëls hou nie, kan hulle gevra word om die perseel te verlaat.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Uil Huis
Vanaf R1 250
R1 250 R813
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Uil Huis het 'n privaat warmbad. Die eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelmatras en daar is altesaam slaapplek vir 2 gaste. Die kombuisie is met 'n yskas en mikrogolf toegerus. Daar is ook 'n buitebraai-area. Tente kan opgeslaan word vir ekstra kinders teen 'n addisionele koste.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Area 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Jacuzzi
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Daar is nie 'n TV in die eenhede nie.
Troeteldiere is welkom, maar vir die beskerming van die plaasdiere moet die eienaar die troeteldier eers goedkeur.
Geen harde musiek word toegelaat nie.
Indien gaste nie by die reëls hou nie, kan hulle gevra word om die perseel te verlaat.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Meerkat
Vanaf R1 250
R1 250 R813
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Meerkat het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Daar is ook 'n borrelbad, braai-area en buitestort. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Indien gaste ekstra kinders saambring, kan 'n tent teen 'n ekstra koste opgeslaan word.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Daar is nie 'n TV in die eenhede nie.
Troeteldiere is welkom, maar vir die beskerming van die plaasdiere moet die eienaar die troeteldier eers goedkeur.
Geen harde musiek word toegelaat nie.
Indien gaste nie by die reëls hou nie, kan hulle gevra word om die perseel te verlaat.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 250
R1 250 R813
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mountain Stream-weg 11, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72dea356560c8a0f2743276ca13cec46b7a5ef1bce60ceeba7ccc4c7a6f8542d8acec2f5355fb188e95570b13bbc39891377?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R813 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 11 Mountain Stream Road Gordons Bay 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -34.146197909647 18.897369007556
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem