Suidelike Voorstede Akkommodasie by 11 on Liberty | LekkeSlaap
+23
+23

11 on Liberty

Selfsorg
  • Vanaf R500 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Liberty-straat 11, Southfield, Kaapstad, 7800, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

11 on Liberty bied veilige selfsorg-akkommodasie in die suidelike voorstede van Kaapstad. Die huis het hoë mure met elektriese omheining en diefwering op al die vensters en veilige parkeerplek van die straat af is beskikbaar. Ons bied ook 'n warm, knus atmosfeer en braaigeriewe, en ons is troeteldiervriendelik.

Die huis bestaan uit 3 slaapkamers wat apart of as 'n geheel beskikbaar is. Dit het gelamineerde vloere en teëls regdeur die huis met 'n gemeenskaplike, volledig toegeruste kombuis en 'n ontbythoekie wat 'n yskas, aparte vrieskas, breekware, eetgerei en 'n wasmasjien insluit. Die hoofslaapkamer het 'n groot koningingrootte-bed, ingeboude kaste en 'n antieke lessenaar. Die tweede slaapkamer is gemeubileer met stapelbeddens, ingeboude kaste en 'n boekrak. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed, ingeboude kaste en 'n spieëltafel. Ons leefarea met 'n Afrika-tema is ook beskikbaar aan gaste en het 'n koningingrootte-slaapbank, TV met DVD-speler en eetkamertafel.

Die braai-area is beskikbaar vir gaste se gebruik. Die huis is gerieflik geleë binne 2 minute se stap van die treinstasie en 5 minute van die apteek en Spar af.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie
  • Videospeler

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 14 resensies vir 11 on Liberty
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Liberty-straat 11, Southfield, Kaapstad, 7800, Wes-Kaap
  • Gaste dink 11 on Liberty het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Liberty-straat 11, Southfield, Kaapstad, 7800, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg4NzA0NTRkLWI3YmQtNDM4Ni1iYzIyLTIwMjc1NmI1ODJkMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (vir 2 persone) 14 5 1 5 11 Liberty Street Southfield 7800 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.0318479 18.480764
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za