LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 11 Umsinsi | LekkeSlaap
+24

11 Umsinsi

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Umsinsi 11, Zimbali Coastal Estate , Zimbali, 4418, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

11 Umsinsi is 'n selfsorg-dubbelverdiepinghuis op die Zimbali Coastal Estate. Die huis kyk oor die woud en die see.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers bo en 2 en suite-badkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het koninggrootte-beddens en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die huis het lig en ruim oopplan-leefareas wat toegang tot 'n balkon met 'n ingeboude braai bied. Die huis is smaakvol versier en is ideaal vir 'n vakansie vir 6.

Die huis word elke Maandag, Donderdag en Saterdag skoongemaak. 'n Gholfkarretjie word ingesluit en gaste kan daarvan gebruik maak op die Zimbali-landgoed.

Slaapplek

’n Bespreking by 11 Umsinsi sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Umsinsi 11, Zimbali Coastal Estate , Zimbali, 4418, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Umsinsi 11, Zimbali Coastal Estate , Zimbali, 4418, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAIJynDFyWtblYaovXUnqsqJCIlu6zFFlp43Dg2kPOHaufruYnBv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 500  per nag (plek vir 6) 11 Umsinsi Zimbali Coastal Estate 4418 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.546997 31.193966
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!