De Waterkant Akkommodasie by 110 Waterkant Street | LekkeSlaap
+35
+35

110 Waterkant Street

Selfsorg
  • Vanaf R2 625 per nag (vir 6 persone)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterkantstraat 110, De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

110 Waterkantstraat is 'n stylvolle drieslaapkamerkothuis in De Waterkant wat perfek is vir groepe of gesinne van tot 6 gaste.

Die grondvloer het geverfde houtvloere, 'n oopplan-leefarea, -kombuis en -eetkamer met lugversorging en 'n glas-plafon. Die twee slaapkamers op die grondvloer het lugversorging en deel 'n badkamer met 'n stort. Op die boonste vloer is daar 'n groot hoofslaapkamer met lugversorging en 'n koninggrootte-bed wat as 2 enkelbeddens opgemaak kan word. Die kamer het 'n instapkas, 'n en suite-badkamer en lei na 'n privaat terras met sitplek. Die sentrale trappe lei na die groot dek op die dak met ongelooflike uitsigte op Tafelberg en die stad.

WiFi is beskikbaar op versoek en teen ekstra koste, daar is wel soms gratis WiFi. Die eenheid word daagliks skoongemaak, behalwe op openbare vakansiedae.

De Waterkant is naby al die hoofbesienswaardighede in Kaapstad. Gaste kan stap na die V&A Waterfront, Groentemarkplein en KIKS. Binne 'n paar minute se ry sal jy by Tafelberg, Kampsbaai of die wynlande wees. The Village Cafe, 'n lekker ontbytplek, is reg langs die ontvangsarea en Cape Quarter is die naaste winkelsentrum ? net 3 minute se stap weg.

Slaapplek

’n Bespreking by 110 Waterkant Street sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir 110 Waterkant Street
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Waterkantstraat 110, De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink 110 Waterkant Street het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 625
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R2 625
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R2 625
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterkantstraat 110, De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAwOWRhYmJhLTI2NmItNDk5NS1hNzlmLTIxYzBjZjBkNGY2Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 625  per nag (vir 6 persone) 1 5 1 5 110 Waterkant Street De Waterkant 8001 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-15:00 10:00 -33.914822277242 18.416457472447
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za