Bloubergstrand Akkommodasie by 1105 Portico Beachfront Apartment | LekkeSlaap
+17
+17

1105 Portico Beachfront Apartment

2 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Athens-weg Portico 3, Eenheid 1105, Bloubergstrand , Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

1105 Portico Beachfront Apartment bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in Bloubergstrand, Kaapstad. Die kompleks het die ideale ligging en is oorkant die strand en restaurante.

Die woonstel is smaakvol versier en het slaapplek vir 4 gaste. Dit beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n bad en die tweede badkamer het 'n stort. Daar is 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof, wasmasjien en 'n tuimeldroër in die kombuis.

Die oopplan-leefarea het 'n groot platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea lei na 'n privaat balkon met 'n asemrowende uitsig oor die see en op Tafelberg, Leeukop en Robbeneiland. Gratis WiFi is beskikbaar in die woonstel.

Daar is veilige parkeerplek. Die kompleks is net 20 km van die KIKS (CTICC) in die middestad en 30 km van Kaapstad Internasionale Lughawe af.

Slaapplek

’n Bespreking by 1105 Portico Beachfront Apartment sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir 1105 Portico Beachfront Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Athens-weg Portico 3, Eenheid 1105, Bloubergstrand , Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink 1105 Portico Beachfront Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Athens-weg Portico 3, Eenheid 1105, Bloubergstrand , Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdSXUkOBs4FQ8C51fNBdrA9gzZ1S0NgEwhmsTeCqRgCTYc8GK9F?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 3 Athens Road Portico, Unit 1105 Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -33.82277 18.47803
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za