1105 The Sentinel
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Leeuwenstraat 27, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
1105 The Sentinel is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Kaapstad se middestad. Die gebou is ideaal naby verskeie ontspanning- en sakegeriewe in en om die middestad geleë.
Hierdie oopplan-woonstel het gedeeltelike uitsigte oor die berg en die omliggende geboue. Die slaapkamer het stapeldeure, vloer-tot-plafon vensters en 'n koningingrootte-bed. Die woonstel het 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die oopplan-kombuis het Bosch-toestelle om etes voor te berei, asook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die aangrensende sitarea het rusbanke, 'n slim-TV met Netflix en gratis WiFi.
Gaste het toegang tot die gebou se gemeenskaplike swembad.
Slaapplek
’n Bespreking by 1105 The Sentinel sluit in:
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Hosted Property Management Geverifieer
Eiendomme 92
Resensies 219
Jare op LekkeSlaap 2
Ligging
- Leeuwenstraat 27, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Kaapstad Middestad Stadskern Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Leeuwenstraat 27, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom