Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

111 On De Ruyter

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hestria Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Maande gelys 7

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir 111 On De Ruyter
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Carmen S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, stil, pragtig, vreedsaam.

Ja, dit was baie baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natalie A - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Natalie A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Ons het baie lekker gekuier, sou net 'n bank verkies het as die 2 enkelstoele.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

111 On De Ruyter se terugvoer

Beste Natalie
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om vir ons die verslag te doen, dit word opreg waardeer.
Hoop om jou gou weer te sien.

Groete.

Hestria.

111 On De Ruyter
Adri S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en veilig.

Baie skoon, netjies, veilig en waarde vir geld, lekker geslaap. Sal weer gebruik maak van dienste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

111 On De Ruyter se terugvoer

Beste Adri

Baie dankie vir die goeie kliënte verslag. Dit was so 'n plesier om julle as gaste te hê. Ons is baie bly julle het die verblyf geniet. Hoop ons sien julle gou weer. Groete. Hestria.

111 On De Ruyter
Hannelie S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kan beslis aanbeveel word.

Ons het die kuier geniet, alles in orde gewees en vriendelike ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

111 On De Ruyter se terugvoer

Beste Hannelie
Baie dankie vir die goeie gaste verslag. Ek is so bly julle het dit geniet.
Ons sien uit daarna om jul binnekort weer te ontvang.
Groete.

Hestria.

111 On De Ruyter
Jacques S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques S
Enkelreisiger

Was om aan te beveel.

Netjiese fasiliteit met vriendelike diens. Baie hulpvaardig en hulle doen moeite. Ek sou net verkies het dat die twee enkelstoele in die leefarea vervang word met 'n bank sodat pare langs mekaar kan sit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

111 On De Ruyter se terugvoer

Beste Jacques, baie dankie vir die goeie kliëntresensie. Dit was so 'n plesier om julle as gaste te hê. Hoop ons sien julle gou weer. Groete, Hestria.

111 On De Ruyter
Adam S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adam S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjiese plekkie. Baie gasvry ontvang. Heerlike beskuit en genoeg melk.

Baie lekker gebly dankie. Gasvry ontvang en besorgd om te weet of alles reg is. Sal beslis weer daar tuisgaan. Heerlike beskuit en genoeg melk vir die lekker koffie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

111 On De Ruyter se terugvoer

Beste Adam
Baie dankie vir die goeie kliënt resensie. Dit was so 'n plesier om julle as gaste te hê.
Hoop ons sien julle gou weer.
Groete.
Hestria.

111 On De Ruyter
Vanaf R780
R780 R702
per nag (plek vir 2)
Vanaf R780
R780 R702
per nag (plek vir 2)
Vanaf R780
R780 R702
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Ruyter-rylaan 111, Strandvale, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf1c61784d5b327bc615d13e259b6f5d0022023024d3d6a0ae69b3aa86e49586e4a1bf020d16ba6744153821535d780b3c9fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R780 nouVanaf R702 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 111 De Ruyter Drive Strandvale 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.095579300845 18.835275884763
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem