LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 112 Eden on The Bay | LekkeSlaap
+41

112 Eden on The Bay

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Otto du Plessis- en Sir David Baird-rylaan, Big Bay, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R999 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

112 Eden on The Bay is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Bloubergstrand. Die kompleks is ideaal geleë naby die strand en net 'n entjie se ry van ander besienswaardighede in Kaapstad af.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en elke badkamer het 'n stort. Die woonstel het 'n goed toegeruste oopplan-kombuis met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en 'n oond.

Die leefarea langsaan het 'n enkelslaapbank, 'n TV met Netflix en 'n HDMI-koppelpunt. Gratis WiFi is beskikbaar. Die leefarea lei na 'n balkon met 'n stoep en klein braaigeriewe. Daar is 2 veilige kelderparkeerplekke met 24 uur-sekuriteit.

Die kompleks spog met 'n paar restaurante, 'n kroeg, winkel en 'n Pick n Pay. Kaapstad se middestad is net 27 km ver en Kaapstad Internasionale Lughawe is net 33 km ver.

Slaapplek

’n Bespreking by 112 Eden on The Bay sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Hoek van Otto du Plessis- en Sir David Baird-rylaan, Big Bay, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R999
per nag (plek vir 5)
Vanaf R999
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Otto du Plessis- en Sir David Baird-rylaan, Big Bay, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa6633132037385b1c29b0cf5fdd92ac565fdd8d550ed13ddbd0084e0505bb231c38aa6a015ed2f903ff3b880f1858e66e8fb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R999  per nag (plek vir 5) Corner of Otto du Plessis Drive and Sir David Baird Drive Big Bay 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.791963205592 18.457527615817
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!