114 On Main Beach House
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 26 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 114, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
114 On Main Beach House bied strandfront-verblyf in Langebaan en is ideaal vir ’n gesin wat op soek is na 'n see-en-son-leefstyl. Dié verblyf is by Noordstrand net 6 m van die water af geleë en gaste kan rustig op die strand stap of die verskeie restaurante in die area besoek.
Verblyf is in 7 gaste-suites, met 1 of 2 slaapkamers, met slaapplek vir tussen 2 en 6 gaste elk beskikbaar. Elke eenheid is volledig met selfsorggeriewe toegerus.
Gaste het toegang tot braaigeriewe en 'n swembad.
114 On Main Beach House bied kajakke wat gaste kan gebruik en hulle kan gaan fietsry, sweefski, seilplankry of net sommer op die strand ontspan. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en dit is naby verskeie restaurante geleë.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Hoofstraat 114, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink 114 On Main Beach House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 26 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 114, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom