115 De Waterkant Piazza
Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Jun 2024 tot 30 Jun 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Waterkant Piazza 115, De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R2 870R2 583 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
115 De Waterkant Piazza is aan die stil kant van die dorpie geleë, en dit het sy eie ingang, veilige parkeerplek en toegang tot 'n groot gemeenskaplike swembad.
Die voorste ingang is indrukwekkend met 'n groot terras met sonstoele en sitplek. Die enkelverdieping-eenheid het 'n oopplan-leefarea wat smaakvol gemeubileer is, en die eetarea, sitarea en kombuis insluit. Die hoofslaapkamer het lugversorging en Franse vensters wat oopmaak op die voorste terras. Albei kamers het aparte badkamers, een met 'n stort en die ander met 'n bad. Die agterste kamer het ook lugversorging en bied direkte toegang tot die gemeenskaplike swembad, tuin en veilige parkeerarea wat jy bereik vanaf De Smidt-straat.
WiFi is beskikbaar. Die eiendom word 2 keer per week skoongemaak, behalwe op openbare vakansiedae.
De Waterkant Village is naby al Kaapstad se groot besienswaardighede. Jy kan dit te voet verken en na die V&A Waterfront, Groentemarkplein en die KIKS loop. Jy kan ook Tafelberg, Kampsbaai en die Wynlande besoek. Die Village Cafe is reg langs ontvangs en dis 'n heerlike ontbytplekkie en Cape Quarter is die naaste winkelsentrum.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Tobin Geverifieer
Eiendomme 22
Resensies 16
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- De Waterkant Piazza 115, De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Waterkant Piazza 115, De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom