+14
Selfsorg in Keimoes

1150 on Bain

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 96 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Izette S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Heeltemal tevrede. Ideale halfpad oornagverblyf vir 1 aand. Heerlike verkoelingsisteem en braai geriewe was 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johnathan B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Skoon, netjies, ruim, gratis WiFi, gratis stroomdienste, dierevriendelik. Die Noordkaap is sekerlik een van die vriendelikste plekke in die land. 1150 on Bain was geen uitsondering gewees nie. Voor ons aankoms is ons van 'n pin voorsien wat ons tot by die eiendom gebring het waar ons vriendelik deur die gasheer ontvang is. Hy het ons die kamer gewys en 'n paar aanbevelings gemaak rakende die toerisme in die omgewing. Die kamers is ruim, netjies en skoon. Die kamer en badkamer is ingerig vir rolstoele en mense met spesiale behoeftes. Die erf is lekker groot en omhein, wat ons toegelaat het om ons hondjies te laat loop sonder dat ons hoef te bekommer dat hulle kan uitkom en wegloop. Die erf het ook gratis WiFi en bied stroomdienste op die TV. Ek is baie tevrede met ons verblyf by 1150 on Bain en sal definitief die verblyf aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ian S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Vriendelike diens, gerieflik naby hoofpad, rustig, beslis waarde vir geld. Perfek vir ons vinnige oornaggerief, sorgvuldig ingerig, baie netjies en skoon. Beslis waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liesl O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Great. Excellent, Conrad was very friendly. The place is super clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle B
1 nag
5.0
Sep 2025

Great overnight or longer term accommodation. Beautiful, clean accommodation in a quiet, safe neighbourhood. Thank you, Conrad, for a wonderful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anel S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Ontspannend en aangenaam. Gasvrye ontvangs deur eienaar. Alles wat nodig is, was daar. Moeite gedoen met veilige parkering vir waentjie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Franeli B
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Des 2025

Uitstekende blyplek teen 'n baie goeie prys. Hoogs aanbeveelbaar! Ja, heerlik gebly, ideaal vir ons vinnige oornag! Oulike plek, goed ingerig! Baie netjiese kombuis en badkamer met moderne uitleg en afwerking! Moeite gedoen met dinge soos muskietmasjiene en seep. Kwaliteit verkoeling.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danville P
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2025

Gerieflik, uitstekend en fantasties. Ek het ’n heerlike verblyf gehad! Dit was ongelooflik gemaklik, en die diens was uitstekend. Ek het dit opreg waardeer!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emmanuel T
1 nag Besigheidsreis
4.2
Des 2025

Perfect stay and peace of mind, thank you. Fantastic, I got lost a bit because of network issues and GPS. Anyway, nice place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarel C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Oornag. Dit was baie gerieflik, ruim en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Conrad Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 96

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

1150 Bain Street, Keimoes, 8860, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvq5jcuuTSb7F6zM3nXUNnI5WQOfBw5FT73tzt0WNBoYJWH7STw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 96 5 1 5 1150 Bain Street Keimoes 8860 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.719782053637 20.97282544537
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang