LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 119 Laguna La Crete | LekkeSlaap
+29

119 Laguna La Crete

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
119 Laguna La Crete
Selfsorg
Huisreëls

'n Verpligte bestuursfooi van R375 (nie terugbetaalbaar nie) wat skoonmaak voor en na bespreking en die aflaai van die sleutels insluit, word gehef.
Volledige DStv en WiFi is beskikbaar teen 'n ekstra R275, maar is opsioneel.
Gaste moet teen 09:00 uitklok op die vasgestelde uitklokdatum.
Laat aankomste word toegelaat en gaste kan enige tyd na 14:00 inklok.
'n Laatuitklokfooi van R200 word per uur na 10:00 gehef, tensy dit vooraf gereël word.
'n Skoonmaakdiens kan teen ekstra koste gereël word.
Rook is streng verbode binne en om die eenheid.
Gaste word aangemoedig om die eenheid te inspekteer wanneer hulle daar aankom en om enige probleme onmiddellik te rapporteer.
'n Breekskadedeposito mag geld.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R595
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R595
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R595
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Selveylaan 18, 119 Laguna La Crete, Uvongo, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRiNTVkZDRjLTcyZTItNDU1NC1iMzhmLTE4NWE4NGVmMzVmNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R595  per nag(plek vir 4) 29 5 1 5 18 Selvey Avenue 119 Laguna La Crete 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 09:00 -30.836847315456 30.393247604043
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!