12 @ Langenhovenpark
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Topsy Smith-straat 12 A, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
12 @ Langenhovenpark is 'n knus ateljee-woonstel in Langenhovenpark, Bloemfontein. Alhoewel dit op die eienaar se perseel met die hoofhuis geleë is, is dit heeltemal privaat met sy eie ingang. Dit is ideaal vir 'n paartjie of 'n enkel-sakereisiger.
Die woonstel het 'n koninggrootte-bed en 'n aparte badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n yskassie, mikrogolfoond, stoof, oond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n kas en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek voor die eenheid agter 'n afstandbeheerde hek. Daar is verskeie restaurante en winkels naby aan die verblyf.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Waaier
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.1/5
Melissa Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 21
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Topsy Smith-straat 12 A, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink 12 @ Langenhovenpark het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Langenhovenpark Spitskop Bloemfontein Vrystaat
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Topsy Smith-straat 12 A, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat