Lagoon & Ocean View Retreat
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sandpiper-laan 5, Astonbaai, Jeffreysbaai, 6300, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Lagoon & Ocean View Retreat is 'n selfsorgwoonstel in 'n kompleks in Jeffreysbaai met lieflike uitsigte oor die see en die meer. Dit is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na 'n kuswegbreek en steeds naby geriewe en besienswaardighede wil wees.
Die woonstel is op die derde verdieping en bied slaapplek aan 6 gaste in 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer, en die tweede en derde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens. Gaste in dié slaapkamers deel 'n aparte badkamer met 'n bad.
DIe kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en skottelgoedwasser toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6, 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Die area lei na 'n beskutte balkon met draagbare braaigeriewe en 'n uitsig oor die bewarea en see.
Die kompleks het ook 'n gemeenskaplike swembad en daar is parkeerplek op die perseel. Verder kan gaste die area verken en verskeie beskikbare aktiwiteite aanpak.
Slaapplek
’n Bespreking by Lagoon & Ocean View Retreat sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Nina Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 9
Jaar gelys 1
Ligging
- Sandpiper-laan 5, Astonbaai, Jeffreysbaai, 6300, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Astonbaai Jeffreysbaai Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sandpiper-laan 5, Astonbaai, Jeffreysbaai, 6300, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom