Malelane Akkommodasie by SnL 12 Dwergarend | LekkeSlaap
+30
+30

SnL 12 Dwergarend

1 resensie
Gastehuis
  • Vanaf R800 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dwergarendstraat 12, Malelane, 1320, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

SnL 12 Dwergarend bied gerieflike verblyf in die plaasdorpie Malelane. Dié dorp is naby die Malelane-hek na die Krugerwildtuin en bied die ideale oorslaapplek vir gaste wat bedags die park wil besoek.

Dié gastehuis beskik oor 3 slaapkamers in die hoofhuis of 'n gesinskamer in apart van die hoofhuis. Die gesinseenheid het slaapplek vir 5 gaste en het 'n privaat badkamer en toegang tot 'n balkon. Die luukse kamer in die hoofhuis het slaapplek vir 4 gaste en het 'n privaat badkamer. Die 2 2-enkelbedkamers het slaapplek vir 2 gaste en deel 'n badkamer.

Sommige van die kamers het lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste kan van die gemeenskaplike kombuis gebruik maak wat tydens middag- en aandete beskikbaar is. Gaste kan maaltye in die area wat na die tuin lei geniet. Die tuin het 'n swembad.

Die area het verskeie natuurlike en kulturele besienswaardighede en heelwat buitelug-doendinge, soos voetslaan, wildritte en fietsry is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wildritte
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir SnL 12 Dwergarend
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Dwergarendstraat 12, Malelane, 1320, Mpumalanga
  • Gaste dink SnL 12 Dwergarend het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dwergarendstraat 12, Malelane, 1320, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA474a8bd58e44f395ea8b400608fc642c663bbf4ce345b4876d54ffaf21a4e840479a2b3a423ada68cdc9a56c815f6ace9389?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 12 Dwergarend Street Malelane 1320 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.490944555367 31.499169330025
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za