12 Milkwood Studios
Beskrywing
Hierdie ateljee-eenhede het 'n privaat ingang en bied elk slaapplek vir 2 gaste. Elke eenheid bestaan uit 1 en suite-slaapkamer. Die slaapkamer is gemaklik gemeubileer met 'n koninggrootte-bed, terwyl die badkamer met 'n stort, toilet en wasbak toegerus is. Alle linne en handdoeke word voorsien. Elke eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n tweeplaat-gasstoof, lugbraaier, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en skottelgoedwasser. Die sitkamer en eetkamer bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir vermaak is 'n slim-TV en gratis WiFi beskikbaar. Die leefarea lei na 'n oordekte patio met buitesitplek en 'n gasbraai, met van die beste uitsigte oor die strandmeer in Knysna. Gaste het veilige parkering van die straat af.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is nie binne die eenheid toegelaat nie, maar dit is wel op die oordekte buitepatio toegelaat.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Milkwood-rylaan 12, Upper Old Place, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang