+12

12 on Crinum

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Crinum Road, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

12 on Crinum bied selfsorg-vakansieverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in die hartjie van Bloubergstrand. Dit kan die ideale opsie vir enkel-, sakereisigers of 'n paartjie wees wat die Moederstad se kus wil verken.

Hierdie kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n stort en die tweede badkamer het 'n bad en 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, mikrogolf, lugbraaier, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n koffiemasjien toegerus is. Die kombuis lei na die toonbank met stoele en die sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is 'n tuin met sitplek en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is in 'n dubbelmotorhuis op die perseel beskikbaar. Die kothuis is naby die strand, verskeie restaurante en winkels.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Sylvia V
Gesin met tieners
5.0
Uitsonderlike verblyf. Uitsonderlike verblyf, kan definitief aanbeveel. Beste gasvrou.
Okt 2025
Philip W
Gesin met tieners
5.0
Great stay, can highly recommend. Great place. The hosts are friendly, helpful and nice people.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Mark H
Gesin met tieners
5.0
Home away from home. Really enjoyed our stay and the photos actually do not do the place justice. Everything was perfect, cannot compla...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Fredian S
5.0
Great stay. Our visit was absolutely wonderful. My family and I had a very comfortable stay and the place was like a home away from hom...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Denis O
Gesin met klein kinders
5.0
Excellent! Clean, quiet, safe and well equipped apartment. Lovely hosts! We enjoyed our stay very much. One of the cleanest and quietes...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Mike Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 12 Crinum Road, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink 12 on Crinum het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Crinum Road, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA98b2f62871d38a64d5aef5f2409dcd4290880fdbf120dc0c9f1e40aefcc4eed02d65c82f798b15c414d018e8f6d3f70b220f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 17 5 1 5 12 Crinum Road Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8168613 18.4803013

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang