+13
Selfsorg in Voorbaai

12 Portobelo Woonstel

6 gaste

2 slaapkamers

4 beds

2 badkamers

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • 12 Portobelo Beach Boulevard Way, Diaz Beach, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

12 Portobello Woonstel is 'n selfsorg-vakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in Diazstrand, Mosselbaai. Dié woonstel is perfek vir gaste wat op soek is na gemaklike verblyf, naby verskeie aktiwiteite binne die Tuinroete.

Hierdie woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Die tweede kamer het 'n stapelbed en 'n enkelbed. Die badkamer het 'n bad, 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hulle eie strandhanddoeke bring.

Die oopplan-leefarea het gemaklike stoele, 'n TV met DStv, 'n etenstafel, 'n dubbelslaapbank en 'n kombuis, Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, wasmasjien, eetgerei en breekgoed. Die oopplan-leefarea lei na 'n balkon met 'n braai waar gaste saam hulle maaltye kan kook.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek is op die perseel beskikbaar. Die kompleks bied 'n gemeenskaplike braai-area en 'n swembad.

Mosselbaai bied 'n verskeidenheid aktiwtiteite soos bergfietsry, visvang, wynproe en besienswaardighede soos die Bartolomeu Dias Maritime Museum, die Garden Route Casino en die Cape Saint Blaise-vuurtoring.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Engela Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 12 Portobelo Beach Boulevard Way, Diaz Beach, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink 12 Portobelo Woonstel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Ingang en paadjie sonder trappe
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 6)
Bespreek

12 Portobelo Beach Boulevard Way, Diaz Beach, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA791e74a35ad9eaa78efb56948f922bc0011d1606df06088e04484d18fcaab0c04402b64fd7914ab1a49b87bafcfcdbc5b661?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 12 Portobelo Beach Boulevard Way Diaz Beach 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 09:00 -34.16050973648 22.107597648796

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang