Parklands North
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sladestraat 12, Parklands-Noord, Parklands, 7441 , Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Parklands North is in Kaapstad. Hierdie huis is die ideale wegbreek vir 'n gesin of vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Gaste kan tussen 4 slaapkamers kies. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer en die tweede slaapkamer het sy eie badkamer. Die tweede en derde slaapkamer deel 'n badkamer.
Die oopplan-leefarea het 'n eetarea, 2 sitareas met gemaklike sitkamerstelle en TV's en 'n kombuis wat met 'n yskas, stoof, oond en mikrogolf toegerus is. Gratis WiFi en braaigeriewe is beskikbaar.
Gaste kan die dag by die see deurbring, vierwielmotorfietsry op Atlantis se sandduine of 'n maaltyd by 'n restaurant geniet.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Sladestraat 12, Parklands-Noord, Parklands, 7441 , Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Parklands Bloubergstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sladestraat 12, Parklands-Noord, Parklands, 7441 , Wes-Kaap