Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

1207 The Decks

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langstraat 67, The Decks, Kaapstad se middestad, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

1207 The Decks is 'n pragtige selfsorgwoonstel in die gesogte The Decks-woonstelblok in die gewilde Langstraat in Kaapstad se middestad. Dis die ideale verblyf vir diegene wat die ikoniese Moederstad wil verken.

Die woonstel op die 12de verdieping bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n koffiemasjien toegerus is. Daar is ook 'n wasmasjien. Die kombuis lei na 'n etenstafel en 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n balkon met sitplek waar gaste hul oggendkoffie of skemerkelkies kan geniet terwyl hulle die uitsig op Tafelberg, Leeukop en Seinheuwel aanskou.

Gaste het toegang tot veilige onderdakparkeerplek in die gebou se kelder en die woonstel word via 'n hysbak bereik. Die woonstel is stapafstand vanaf talle winkels, restaurante, kroeë en nagklubs.

Slaapplek

’n Bespreking by 1207 The Decks sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Toiletware

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir 1207 The Decks
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Brad & Cheryl Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 3

Jaar gelys 8

Ligging

  • Langstraat 67, The Decks, Kaapstad se middestad, 8000, Wes-Kaap
  • Gaste dink 1207 The Decks het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langstraat 67, The Decks, Kaapstad se middestad, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2dd845c609f4547b06466362f42551bf17d03f30233113049a79da5b5e9ccf0a9524a6ac31cef6a563e751308ea895869d5b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 67 Long Street The Decks 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.921791 18.420151
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem