Casa Bravo
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: South-straat 1212, Hatfield, Pretoria, 0083, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R780 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Casa Bravo bied knus woonstelverblyf met privaat ingange in Hatfield, Pretoria. Dis die ideale verblyf vir sakereisigers en vakansiegangers.
Elke kamer het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n werkspasie, 'n waaier, 'n sitarea en gratis WiFi.
Gaste het toegang tot die gemeenskaplike sitkamer en kombuisie, en buite is daar 'n tuin met braaigeriewe waar gaste kan ontspan en gehaltetyd saam kan deurbring.
Die woonstelle is naby die Gautrain, 'n mediese sentrum, winkelsentrum, alle groot banke, restaurante, kroeë, 'n gimnasium en 'n apteek.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Restaurant op Perseel
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Ligging
- South-straat 1212, Hatfield, Pretoria, 0083, Gauteng
Sien meer verblyf in Hatfield Pretoria SSB Pretoria Gauteng
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: South-straat 1212, Hatfield, Pretoria, 0083, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom