2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 3 Claude Urban Drive, Myoli Beach, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
126 @ Shearwater on Sea, geleë in die hartjie van Sedgefield en stapafstand vanaf Myoli Beach, bied selfsorgverblyf wat ideaal is vir 'n kuswegbreek.
Die pragtige woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer wat met 'n dubbelbed ingerig is. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, broodrooster, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Van die kombuis af lei 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n muurgemonteerde TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste kan maaltye in die buitelug geniet op die gemeubileerde patio wat oor die welige tuin en braai-area uitkyk. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek word voorsien. Vir diegene wat die area wil verken, is Sedgehill Lagoon View 1,3 km ver, en Octopus's Garden is 4,7 km ver.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Tharina Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- 3 Claude Urban Drive, Myoli Beach, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
- Gaste dink 126 @ Shearwater on Sea het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3 Claude Urban Drive, Myoli Beach, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang