129 A African Bushveld
Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Buffelspoortweg, Eenheid 129 Arendhoogte, Utopia Nature Estate, Erf 3 Grootfontein, Buffelspoortvallei, 0350, Noordwes
-
Vanaf
R800R680 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
129 A African Bushveld is 'n knus selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Utopia Nature Estate in Buffelspoortvallei, Noordwes. Hierdie eenheid is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek in die natuur.
Die eenheid het slaapplek vir 2 gaste in 'n oopplan-kamer met 'n kombuisie en 'n badkamer. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kamer lei na 'n onderdakstoep met meubels. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Gaste het toegang tot braaigeriewe, veilige parkeerplek, gemeenskaplike tennisbane, 'n swembad, staproetes en 'n putt-putt-baan. Hierdie verblyf is ongeveer 11 km vanaf Buffelspoort waar gaste toegang tot geriewe soos winkels en restaurante het.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
Meer oor dié eenheid
- Patio
- Privaat ingang
Dienste
- Diens op aanvraag
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Debbie Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 6
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- Buffelspoortweg, Eenheid 129 Arendhoogte, Utopia Nature Estate, Erf 3 Grootfontein, Buffelspoortvallei, 0350, Noordwes
- Gaste dink 129 A African Bushveld het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Buffelspoort Mooinooi Rustenburg Noordwes
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Buffelspoortweg, Eenheid 129 Arendhoogte, Utopia Nature Estate, Erf 3 Grootfontein, Buffelspoortvallei, 0350, Noordwes