+17

8 gaste

4 slaapkamers

5 beddens

2 badkamers

  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 13 Eureka Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

13 Eureka is 'n ruim vakansiehuis in 'n rustige straat in die kusdorp Struisbaai. Die eiendom is binne maklike bereik van 'n swemstrand, wat dit ideaal maak vir 'n gesin of vriende wat 'n seewegbreek soek.

Hierdie volledig gemeubileerde huis bestaan uit 4 slaapkamers en bied gemaklik slaapplek vir 8 gaste. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n bad en stort. Die tweede en derde kamers het albei 'n dubbelbed, terwyl die laaste kamer 2 enkelbeddens het. Hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n bad en stort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en skottelgoedwasser. 'n Ontbyttoonbank met kroegstoele is ook beskikbaar. Die leefarea beskik oor 'n eetkamertafel met sitplek vir 6, 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met DStv. Die huis maak oop na 'n ingeslote binnehof met ingeboude braaigeriewe en 'n buite-eetarea.

Gaste kry gratis WiFi en veilige parkering.

BELANGRIK – Handdoeke word ongelukkig nie voorsien nie. Gaste moet hul EIE handdoeke EN swemhanddoeke saambring.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Ansu Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 13 Eureka Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink 13 Eureka het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 8)
Bespreek

13 Eureka Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb8fe0a032d928d11ac8c487d554dad84d107453654deb347c6c3b979dbc8a83eb1398e6c7d79727f18f5650924deb9a49f14?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 13 Eureka Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.79599 20.04772

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang