13 Steps
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Republiekstraat 34, Springbok, 8240, Noord-Kaap
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
13 Steps is in Springbok geleë, op die pad na Namibië of Kaapstad, en bied verblyf in 2 eenhede met slaapplek vir 4 gaste.
Die Slaap 2 Eenheid het 'n privaat ingang en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort.
Die Slaap 4 Eenheid beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n oopplan-leefarea met 2 enkelbeddens.
Beide eenhede het 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskas, ketel, basiese eetgerei en breekware. Daar is ook 'n TV met Netflix.
Tussen Augustus en Oktober, kan gaste die wilde-blomspesies wat kopuitsteek bewonder, afhangend van die reënval. Springbok het verskeie bergfiets- en voetslaanpaaie in die Goegap Natuurreservaat. Hierdie reservaat is ook die tuiste van talle blomspesies, gemsbokke, springbokke, sebras en voëlspesies.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Lizette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Republiekstraat 34, Springbok, 8240, Noord-Kaap
- Gaste dink 13 Steps het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Springbok Namakwaland Noord-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Republiekstraat 34, Springbok, 8240, Noord-Kaap