13 Voelklip Laan
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voëlkliplaan 13, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 174 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
13 Voelklip Laan is 'n smaakvolle vakansiehuis in Jongensfontein, 'n kusdorpie naby Stilbaai. Die huis het 'n lieflike see-uitsig en is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na 'n seevakansie.
Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Twee van die kamers het elkeen 'n dubbelbed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers, een met 'n stort en die ander met 'n bad.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, wasmasjien en skottelgoedwasser toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies. Die leefarea het 'n lieflike see-uitsig, 'n etenstafel, gemaklike sitkamerstel, 'n kaggel en 'n TV met DStv.
Gratis WiFi en draagbare braaigeriewe is beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by 13 Voelklip Laan sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- Voëlkliplaan 13, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Jongensfontein Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voëlkliplaan 13, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom