Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

13 Yellow Wood

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Joppie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 86

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 86 resensies vir 13 Yellow Wood
Netheid
4.3/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Bongani M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bongani M

Mind-blowing, welcoming and safe.

Louise made sure that the house was well-prepared for us. There were two gas braai stoves and two cooking stoves (one for gas and one for electricity). The pool was clean and had a safety net for the kids. All bedrooms are equipped with working air conditioners. The housekeeper was friendly and very helpful. She made sure we understood how everything works.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melaine W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melaine W

Ruim, goeie ligging.

Louise en Meagan was baie vriendelik en het al my navrae dadelik beantwoord. Huis is baie skoon en ruim.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shelley B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shelley B
Gesin met klein kinders

Amazing! Highly recommend.

This stay was the perfect location for safety and enjoying the North Coast. So close to shopping centre. Loved all the pools and easy beach access.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alesha M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alesha M
Gesin met tieners

Pleasant stay, house is good value for money, cleanliness can be improved.

The house is not very well maintained and cleanliness can be improved. It is very good value for money though. The Zimbali management association rules are excessive and I am not likely to stay in the estate again with a large group. It is way too restrictive. Should update description, rooms do not have king-size beds as shown on their website.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sashen N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sashen N

Our stay was quite invigorating. The peace and tranquillity was tremendously enjoyed.

There were loads of fun activities, including the golf cart which we thoroughly enjoyed. The host, Louise, was very helpful and saw to our needs. Everything was in abundance. Will definitely recommend the place to others and will be booking again soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Growth Point P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Growth Point P
Besigheidsreis

Good and very comfortable.

Will use the website again, was very easy to book and pay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frans H - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans H

Baie lekker en veilige plek.

Ons het baie lekker gebly en 'n heerlike tydjie gehad wonderlike plek. Die kommunikasie was baie goed en ons het tuis gevoel. Baie dankie dat ons julle plek kon geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gesi G - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gesi G

Goeie akkommodasie vir groot groep. Eienaar was baie behulpsaam met al die reëlings.

Het perfek in al ons behoeftes voldoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvette R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette R
Gesin met tieners

Huis en fasiliteite is lieflik, alles wat nodig is en nog.

Zimbali is al vir jare 'n plek waar ek jaarliks probeer uitkom. Die sekuriteitmaatreëls by Zimbali het met hierdie afgelope besoek so toegeneem dat dit werklik onaangenaam was. Huurders se toegang word so beperk, dat van die groot voordele om Zimbali toe te kom nie meer bestaan nie. Die groot ompaaie wat gery moet word na westelike hek toe, en strandhektoegang wat weggeneem is is dealbreakers vir my wat Zimbali betref. Dit is jammer, want ek sal enige tyd weer by 13 Yellow Wood wil gaan bly, want dit is 'n fantastiese plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Josias D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josias D

Pragtige plek! Was perfek vir 'n groot gesin met klein kinders. Sal beslis wil terugkom!

Ligging was perfek. Huis het alles gehad wat mens kan nodig kry. Was een van die beste plekke waar ons al gebly het!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mack N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mack N
Saam met vriende

Enjoyable, the house was neat, well furniture and spacious.

Just keep it up, access to the beach was an issue as we could not access the beach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thandi K - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thandi K
Saam met vriende

Amazing

The stay was wonderful, and the place beautiful, but far from the entertainment - like an hour's drive to uShaka Marine, the mall was close by though.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariam A - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariam A
Gesin met tieners

Absolutely amazing, home away from home.

Beautiful, calming, clean, I love the space and the fact that each room has its own bathroom. The hosts were friendly and accommodating and made sure we were comfortable. I will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jennifer O - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer O
Saam met vriende

It was a home away from home, we felt at home.

Louise was a very good host, she responded quickly to all our requests. Checking in was smooth and she allowed us a late checkout as we were travelling back home with late flights. I recommend her services to everyone around me. We enjoyed each and every moment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vithagan R - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vithagan R
Saam met vriende

Very pleasant, good facilities, peaceful.

No problems at the house but the checking in, entering and exit process at the resort was very frustrating. This must change for a better experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martel L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martel L
Saam met vriende

Excellent.

Exclusive excellent views private location. Marqeee area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nthabiseng H - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nthabiseng H
Saam met vriende

Excellent.

The place is beautiful, the view is excellent.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lyn K - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lyn K

We had the most wonderful stay at 13 Yellow Wood.

We were a family of 12 adults and the home was fantastic. All rooms were perfect, the house has absolutely everything one needs. The owners were extremely helpful and accomodating. We would love to return in the future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daniel S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel S

Waarde vir geld.

Baie veilige ligging met wonderlike uitsig oor die resort. Manne het dit baie geniet en die diens wat ons ontvang het was uitstekend. Sal beslis weer van die akkommodasie gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Phathu M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Phathu M
Saam met vriende

The house is really beautiful but the service was horrible.

The helper was rude and didn't act like she wanted us there. Numerous times when we greet she will not respond at all. We had to use the same wet towels for 3 days because she didn't clean our rooms nor change the towels. The agent was cheeky, impatient and rude at times while we were trying to check-in. Honestly, their service was terrible. I loved the house design, the pool and all the bedrooms had balcony.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Faith X - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faith X
Gesin met klein kinders

Amazing but frustrated at first with security to get in when we arrived, no respect at all and all the security just look like they don't know what they are doing and leave you to wait for hours at the gate with the rest of the people coming in frustrated from them.

Please improve on the access to the premises especially after traveling a long distance to get there. The owner of the house is the sweetest and available to assist, the house was big enough for all 14 of us and kids. I would recommend this place over and over minus the security.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thando M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thando M
Gesin met tieners

Wonderful.

Enjoyed from 1st day to the last. Very friendly people, helpful and understanding. We felt special.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sam S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sam S
Gesin met klein kinders

Excellent stay. The unit is well equipped for a great stay!

The house was spacious and was wonderful for both our kids and parents!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Beth M - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beth M

We spent a wonderful few days in this home. It had everything we needed, and ample space for all of us to relax. We hope to go back soon.

This large home can accommodate up to 12 guests and has a lovely entertainment area with a pool and sea views. There is a large interior entertainment area, and a covered patio with pool, and an additional patio at the back of the house. 6 bedrooms, all en suite, provide accommodation for a large group. This house is ideal for family groups, there is an upstairs lounge area and an additional downstairs TV lounge for the kids. The home owners were gracious hosts, and we can highly recommend a holiday at this home. We hope to be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

13 Yellow Wood se terugvoer

Hi Beth,

Thank you so much for the good review.

It was a great pleasure to accommodate you.

Kind Regards,

Joppie and Louise.

13 Yellow Wood
Bernalene A - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernalene A
Gesin met klein kinders

Had the most amazing stay! I will certainly recommend it and go back any day.

This establishment is value for money and great for a big family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jane S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jane S

Uitstekende fasiliteit. Oprit maak toegang moeilik. Dakwaaiers sou baie welkom wees.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Simonet O - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Simonet O

Familie vakansie.

Die huis is baie goed ingerig en geleë, ons het dit baie geniet en sal dit definitief aanbeveel vir familievakansies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charles V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles V

Amazing place and holiday for a big family or group of friends.

Stunning place, amazing!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charles S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Charles S
Saam met vriende

Versteekte ekstra kostes en voorwaardes om daar te bly.

Braai plek was vuil en geen duidelike instruksies om toebehore gebruik nie. Moes alle volwassenes se ID he, wat nie voor die tyd verlang is nie en gelui het nie pynlike toegangsregistrasie. Een TV nie gewerk nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frans M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans M
Gesin met klein kinders

Dit was 'n heerlike kuier, saam kinders en kleinkinders.

Die ervaring van die huis en die omgewing is besonders en die moeite werd om te ervaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Patricia T - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Patricia T
Saam met vriende

Bad service.

The owners house was nice, but when you check in they don’t come with a pre-checklist and they are not there to welcome you and give you the required safety checks.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Slegte diens.

Die eienaars se huis was lekker, maar as jy inklok, het hulle nie 'n inventarislys nie en hulle is nie daar om jou te verwelkom en die nodige veiligheidsaanwysings te gee nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ansonet O - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansonet O
Gesin met klein kinders

Ongelooflike huis met pragtige uitsig!

Ons sal beslis weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan O - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan O
Gesin met klein kinders

Ongelooflik.

Wat 'n ongelooflike ervaring. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robyn G - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Robyn G
Saam met vriende

The house was dirty and we had no water downstairs.

We had a disappointing stay. The house was full of cobwebs, there were dirty dishes packed away in the cupboards and 2 cracked glasses in the cupboard, there were no golf cart keys and no water downstairs in the 3 bedrooms. The photos are not a true reflection of the actual home. I think they were taken a while ago.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindy G - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindy G

We had a wonderful family holiday here, will definitely be back!

Beautiful home, well-maintained, we wanted for nothing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hazel C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hazel C
Gesin met klein kinders

Wonderful stay.

Great location, good space and great view. Very rare to find a 6 bedroom house each with their own bathroom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
William M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William M
Gesin met tieners

Very enjoyable

The location was great and felt at home in the house. House was equipped and lovely, security is great and there is few nice places to relax and eat, overall I would go back for another getaway, really enjoy it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charne D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charne D
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly.

Al issue was dat daar kokkerotte was. Dalk miskien net bietjie daarna kyk, maar verder was dit regtig baie nice.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

13 Yellow Wood se terugvoer

Dear Charne

Thanks for your comments regarding our holiday home and glad to hear that you have enjoyed your stay.

With regards to the cockroaches, we took the necessary precaution measures by contracting a professional pest controller at great expense to investigate and fumigate the whole premises inside and outside - all cupboards included.

After fumigation, there should have been dead cockroaches lying around but none has been found. We do not deny the fact that there could have been one or two big Durban Cockroaches flying into the house during your stay.

We are very concerned about our guests and be sure that we will monitor the situation on a continuous basis.

We trust that you will find our comments in order

Regards,

Joppie and Louise Nienaber



13 Yellow Wood
Magda V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda V

Beveel vir seker aan. Heerlike vakansie gehad.

Uit die staanspoor was ons beïndruk met huis en dit wat dit bied, en beslis was ons nie teleurgesteld nie. Die eienaars van die huis is uiters toeganklik en het baie waardering vir hulle. Ons is 'n uitgebreide gesin en het wonderlike herinneringe gemaak by 13 Yellow Wood. Baie dankie dat sulke lieflike plekke tot ons beskikking is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elaine G - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine G
Gesin met klein kinders

Pragtige huis met alles wat jy nodig het en nog meer. Fantastiese see-uitsig. Behulpsame en vriendelike eienaar.

Die huis het alles wat mens in 'n 5-ster-plek kan verwag, asemrowend. Eienaar (Louise) is behulpsaam en vriendelik. Ons familievakansie was uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique V
Saam met vriende

Ongelooflik.

Ons het 'n wonderlike tyd by 13 Yellow Wood gehad. Die huis is gerieflik, skoon en eienaars is hulpvaardig en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis C - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis C

Alles was perfek.

Die verblyf by 13 Yellow Wood was alles wat ons verwag het en meer. Die huis was netjies en skoon te alle tye. Die eienaar het ons dadelik gehelp met enige navrae wat ons gehad het. Ons het dit gate uit geniet en sal enige tyd teruggaan soontoe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fatima N - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fatima N
Gesin met klein kinders

Beautiful. Enjoyed our stay.

Comfy and cosy. Loved it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis H - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis H
Saam met vriende

Wat 'n fantastiese huis! Wow!

Die reël met Louise en Martelle was fantasties en gereeld. Die ontvangsdame by Zimbali-ontvangs was nie so vriendelik nie, maar het daarvan vergeet toe ons by die huis kom! Wow! Amazing!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna K - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna K
Gesin met tieners

Heerlik gebly - naweek was net te kort!

Pragtige omgewing. 'n Heerlike luukse woning. Al is dit 'n entjie van die see af, hoor mens nogsteeds die see. Ons wens daar was tyd vir gholf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilze H - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze H
Gesin met tieners

Real value for money!

This house has everything you need to have an awesome holiday! Well equipped kitchen, lots of rooms, breathtaking sea view and the Zimbali Golf Estate is amazing!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Regte waarde vir geld!

Die huis het alles wat jy nodig het vir 'n heerlike vakansie! Goed toegeruste kombuis, baie kamers, pragtige see-uitsig en die Zimbali Gholflandgoed is ongelooflik!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicole E - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole E
Saam met vriende

Vrek lekker vakansie huis!

Dit was vreeslik lekker en ons het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacqueline V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline V
Saam met vriende

Heerlike ruim huis wat gerieflik is vir groter groepe.

Ons is ‘n groepe vriendinne wat elke jaar Zimbali besoek en dit was ons eerste keer keer te 13 Yellow Wood en ons het dit terdeë geniet. Die huis het als wat jy nodig het en die feit dat elke kamer sy eie badkamer het, was vir seker ’n pluspunt. Ons het verkies om die gasstoof en oond te gebruik (die elektriese hob en oond het ons onder gekry) en het veral elke oggend se pragtige sonsopkoms en die mooi see-uitsig vanaf die ruim balkon waardeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen D

Pragtige huis met mooi uitsig.

Uitstekende diens, mooi en sentraal geleë. Ons het heerlik gebly en gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Justine W - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justine W

Fantasties!

Ons het ons laaste paar dae van vakansie hier spandeer en wat 'n hoogtepunt om ons vakansie mee af te sluit. Hierdie huis het alles wat jy sou nodig hê en die omgewing is ongelooflik mooi. Baie dankie Louise vir jou gasvryheid!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nerine G - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nerine G
Gesin met klein kinders

Dit was baie lekker.

Die huis is baie mooi en het ons familie perfek gepas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tania S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania S

Uitstekend.

Ons het ons vakansie baie geniet. Die huis was baie mooi en baie groot, genoeg spasie vir almal. Zimbali is 'n lieflike plek met baie dinge om te doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Judy W - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy W
Saam met vriende

Baie lekker gekuier in die pragtige huis.

Die netheid kan verbeter. Die werker nie baie deeglik en vriendelik nie. Die oprit is 'n groot probleem. Al die kamers moet spieëltafel kry om hare en grimering by te doen. Verder is alles perfek. Lieflike omgewing en pragtige uitsig. Goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rohit D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rohit D
Saam met vriende

Excellent hosts, place and location!

Full marks to the hosts Joppie and Louise - very friendly, polite and accommodating.13 Yellow Wood is a fantastic 6 bedroom, fully equipped house, ideal for large group/family. We were 5 families staying and all of us without any second thought wanted to stay for long as we felt staying 3 nights weas short. Zimbali Estate is "the" place to be with good facility for kids and adults. Will definitely recommend this to friends and come back again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Patsy M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patsy M

Perfekte akkommodasie vir 'n groot groep.

Ons verblyf by Yellow Wood was heerlik! Sal dit definitief aanbeveel en sal ook self weer in die toekoms besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jerry J - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jerry J

Fantatstiese atmosfeer.

Puik omgewing met baie aktiwiteite. Die eenhid is ruim en dit voel of jy weg is van die gewoel van die gejaagde wêreld waarin ons onsself bevind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ana C - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ana C
Saam met vriende

Stunning home, great views and amazing atmosphere!

I will book 13 Yellow Wood again, it is centrally situated and though there were 12 family members present we were never in each other's way! Clean, professionally welcome by staff member - the weekend was just too short! Thank you!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kelebohile L - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelebohile L
Saam met vriende

Money well spent.

The place is well kept, and the service offered at the resort was exceptional. The resort offered the exact service and environment we were looking for.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Geld goed bestee

Die plek is goed onderhou en die diens by die oord was buitengewoon. Die oord het presies die tipe diens en omgewing waarna ons op soek was.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan G - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan G
Saam met vriende

Uitstekend!

Baie geniet, dankie, was heerlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liana D - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liana D
Gesin met klein kinders

Lekker familiehuis!

Ons het ons kuier baie geniet by 13 Yellow Wood. Die huis is gerieflik met kinders veral siende daar 'n swembadnet en skuifdeur is om die trappe te sluit. Nosipho die huishulp was uitstekend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zuondia S - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zuondia S
Saam met vriende

Ons het so lekker gebly dat almal skoon depressief was om terug te gaan.

Uitstekende diens, verblyf en omgewing. Beste diens ooit! Ons gaan dit 'n jaarlikse instelling maak. Ons almal is versot op Zimbali. Dit was 'n onvergeetlike ervaring. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilona C - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilona C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflike en netjiese huis met alles wat nodig is en nog meer! Die eienaar het aan al die klein detail gedink om ons verblyf gerieflik te maak.

Ons het ons verblyf baie geniet by 13 Yellow Wood. Die kamers was almal gerieflik met lieflike see-uitsigte en pragtige badkamers wat alles gehad het wat nodig is en nog meer. Die kombuis was ten volle toegerus en daar was niks wat ontbreek het nie. Ons sal beslis weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizaan E - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizaan E
Gesin met klein kinders

Die vakansie was absoluut fantasies en ons het elke minuut daarvan geniet. Heerlik en baie stil. Zimbali is puik verblyf.

Ons sal definitief weer daar bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya V - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya V
Gesin met klein kinders

Beautiful house, unhappy with cleaniness and state of furniture and crockery.

Dusty, cobwebs, chipped crockery, dirty windows, broken couch, dirty bath tub.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

13 Yellow Wood se terugvoer

Dear Tanya,

Your review on our establishment refers.

I have personally inspected 13 Yellow Wood before your arrival. Everything from the garage to the top floor was spotless. We offered you a 60 piec,e full Noritake dinner set and an additional dinner set (no chips at all), only 2 coffee mugs were chipped and has been replaced; A beautiful kitchen with Smeg appliances - everything inspected by me and clean; 2 lounge suites in living area, genuine leather, and in excellent condition. One corner unit under the staircase - the supporting spring came loose. We are aware of this will attend to it asap. The bedrooms: furniture, linen in top quality. No dirty bathrooms or tubs.

You have exceeded the number of guests allowed, which you have not appreciated, at no additional charge - 12 adults, 5 children (maximum permissible guests 12).
You unneccessarily criticised a friendly, hardworking and helpful person, 6 years in my service, and always available to help guests.
Please revert to all the good reviews on TravelGround's website regarding her excellent service. Nobody in this world is perfect.

Kind Regards,
Louise Nienaber

13 Yellow Wood
Mandy R - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Mandy R
Saam met vriende

Nice house, nice view.

Nice house, nice view, just very disappointed in the Zimbali Resort (overdeveloped), plus no Wi-Fi and no hair dryers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

13 Yellow Wood se terugvoer

We have previously investigated Wi-Fi but the reception for Telkom Wi-Fi not possible in the area and no telephone lines were available at the time from Telkom.

Regarding the hairdryers, all bedrooms are equipped with hairdryers and they are kept in the bedroom drawers.

Joppie and Louise Nienaber

13 Yellow Wood
Ruth J - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruth J
Gesin met klein kinders

Fantastic place to stay with easy access to facilities (internal and external).

Our September visit was a joint birthday party (60 and 68 years) with family coming to Zimbali from South Africa, London and Australia. A great time was had by all and it was so refreshing not to be overtly concerned about safety and security during our stay. The accommodation was 'spot on' for our requirements and a specific and non-negotiable request for pool netting was addressed prior to our arrival ( a 3-year old being part of the gathering!).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantelle S - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle S
Besigheidsreis

'n Stunning huis, het ons verblyf verskriklik baie geniet, wens ons kon langer bly. Sal beslis weer daa gaan bly.

'n Pragtige huis wat geskik is vir groot groepe. Huis is naby aan die hotel geleë so ons kon sommer met die gholfkarretjie (wat by huis ingesluit is) na die restaurante gaan. Sal beslis aanbeveel. Alles was skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen F - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen F

Dit was wonderlik!

Ons het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Luzanne T - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Luzanne T
Saam met vriende

Heerlik!

Ons het dit baie geniet - was ideal vir 4 couples met 4 babas! Lekker ruim kamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ansie F - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie F
Gesin met klein kinders

Spesiale familie-vakansie met die mooiste uitsig in 'n veilige vakansiehuis!

Ons het 'n heerlike tyd saam met ons familie in Suid-Afrika gehad. Die huis is pragtig met 'n pragtige uitsig. Ons het uitgerus gevoel na die 7 dae. Die bediende was uitstekend en Louise (eienaar) so dierbaar met kommunikasie. Ons sal definitief weer LekkeSlaap kontak as ons 'n vakansie in Suid-Afrika beplan. Weereens dankie. PS: Die enigste terugvoering wat ons sou wou gee is dat 'n nommer "13" nodig is onder in die straat. Ons het donker daar aangekom en nogal gesukkel om die huis te kry. Dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V
Gesin met klein kinders

Fantasties, kan nie wag om weer terug te gaan nie.

Absoluut 'n plesier en 'n fantastiese huis.13 Yellow Wood is by verre die netjiesste en beste vakansie blyplek waar ons nog was op die Noordkus. Ons sal definitief jaar op jaar weer gebruik maak van die woning vir familie- en vriende-vakansies. Dankie aan die hulp en eienaars vir 'n wonderlike stukkie paradys by die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsabe G - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe G
Saam met vriende

Awesome facilities, beautiful estate and even better accommodation!

Travelground has never let me down. True to their word and the accommodation is always as it is advertised - spotless! The estate is awesome. We will recommend it to anyone and we have already! Will definitely be booking again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leandré V - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandré V
Gesin met klein kinders

Pragtig, waarde vir geld. "Location, Location, Location!"

Ons het 'n wonderlike tyd gehad. Die huis laat steeds toe vir 'n gesellige tyd al speel die weer nie saam nie. Dit is wonderlik om al die Zimbali Resort geriewe te kan gebruik. Die swembad het 'n net - veral vir diegene met klein kinders.Pasop vir die verkeersbeamptes! Hulle vang al die Valies op 'n Sondag wat op pad uit is. Sal beslis weer terug wees!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Diane B - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diane B
Saam met vriende

The house and service was exceptional and we will return.

The house was amazing. Perfect position and awesome views. Loved the spaciousness and decor. The kitchen was well stocked. The golf cart was an added bonus and well used. Nosipho was great, very helpful and friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Safura K - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Safura K
Gesin met klein kinders

Amazing place, very spacious and comfortable.

Good views, spacious, clean and very accommodating owners.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vernon M - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vernon M

Baie veilig.

13 Yellow Wood was een van die beste plekke waar ek al gebly het. Ek sal verseker weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leilani P - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leilani P
Gesin met tieners

Uitstekende geriewe, vriendelike diens, pragtige huis.

Ons het wonderlik gebly by 13 Yellow Wood. Kort stapafstand van die Fairmont Hotel se swembaddens, restaurante en spa af - of neem sommer die gholfkarretjie. Elke kamer het sy eie badkamer, en die huis word daagliks skoongemaak deur 'n flink skoonmaker. Daar was watertekorte, so twee mense kan nie gelyk krane oopdraai in die huis nie, maar verder was alles fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael B - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Michael B
Gesin met klein kinders

Very nice house, but not set up for power cuts and water rations. Zimbali speed limit too slow.

Very nice house, but the power cuts and water restrictions were not enjoyable and I got 2 traffic fines for going 35km in a 25km zone, very frustrating. If you like a very controlled environment then it's ok. The golf cart was great for the kids, if you don't play golf, there's really no point going to Zimbali.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carey N - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carey N
Gesin met tieners

Very nice stay.

We were a little disappointed, as the pictures did not show exact location in Zimbali Estate. Just a small detail, when on holiday, it is not always a good idea to have housekeeping arriving at 07:40 everyday and then leaving before lunch. We weren't able to lie in on holiday.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Denzil M - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Denzil M
Gesin met tieners

Was awesome and relaxing!

13 Yellow Wood was an awesome family getaway. We enjoyed the break with loved ones and the unit offered us good spacious living. Will visit again and thank to the staff for all your help.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magdeleen B - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdeleen B

Ons het 'n lieflike tyd gehad!

Sien asb. die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eugene P - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eugene P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal definitief die akkommodasie aanbeveel.

Aangename en gerieflike akkommodasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawie O - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie O

Pragtig!

Sal beslis volgende jaar terug wees, want dit was een van die beste plekke waar ons nog by gebly het as toergroep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kelly S - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelly S
Saam met vriende

We had a lovely time. and thank the owners for being so welcoming. :)

Felt like a home away from home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Laurence B - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laurence B
Saam met vriende

Die moeite werd.

'n Uitstekende plek, maar as jy beplan om te veel lawaai te maak, kies liewers 'n ander plek. Die bure is baie naby.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David R - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David R
Gesin met klein kinders

Fantastic, what a place! Can't wait to go back.

Had a fantastic stay. The owner was very helpful and very accommodating. Would definitely recommend and go back again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R6 500
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R6 500
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R6 500
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Yellow Wood Rylaan, Zimbali Golf Estate, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJmNzJkNjEzLTE0OGUtNGMxYy1iZDcwLTU0NzI5OTM4ZmMwYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 500 per nag (plek vir 12) 86 5 1 5 13 Yellow Wood Drive Zimbali Golf Estate 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -29.560726286626 31.187801063061
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem