- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 130 Wilcocks Road, Bayswater, Bloemfontein, 9300, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Geleë in Bloemfontein, bied 130 On Wilcocks 'n afgesonderde toevlugsoord wat perfek is vir beide sakereisigers en vakansiegangers.
Gaste kan kies uit 2 pragtig ingerigte eenhede, elk met sy eie en suite-badkamer. Die eenhede beskik oor gemaklike beddens met sagte dekbedovertrekke en kraakvars linne, asook privaat ingange vir ekstra privaatheid. Bykomende geriewe sluit in goed toegeruste kombuisies, slim-TV's en gratis WiFi om 'n gerieflike en ontspannende verblyf te verseker.
Veilige parkering word voorsien vir die duur van u besoek. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is Seven Dams slegs 2.1 km weg, en Northridge Mall is 2.4 km van die eiendom af. Met u voertuig veilig geparkeer, kan u 'n rustige nagrus in die hartjie van Bloemfontein geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Jay-Jay Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- 130 Wilcocks Road, Bayswater, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
- Gaste dink 130 On Wilcocks het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
130 Wilcocks Road, Bayswater, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang