Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

139 Dassen

Huis
Vanaf R2 500
R2 500 R1 875
per eenheid
  • Plek vir 10 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die ruim huis bied slaapplek aan 'n gesin of groep vriende van 10, en het 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede kamer het 'n dubbelbed en 2 stapelbeddens vir 4. Dié kamer het 'n oop en suite-badkamer met 'n bad. Die derde kamer het 'n dubbelbed met 'n uittrekbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die oopplan-kombuis het koffie- en teemaakgeriewe, 'n mikrogolf, stoof, oond, yskas, 'n eetarea en 'n binnebraai. Die sitkamer het DStv. WiFi is ook beskikbaar. Die leefarea lei na 'n stoep wat gedeeltelik onderdak is en daar is draagbare braaigeriewe op die stoep. Troeteldiere is welkom indien vooraf gereël. Let daarop dat die trappe in die eenheid moontlik nie geskik is vir kindertjies, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 6 mense
1 xDubbelbed
2 xStapelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Tariewe is vir selfsorgverblyf.
Gaste wat die huis bespreek kan troeteldiere saambring indien vooraf gereël.
Troeteldiere word ongelukkig nie by die woonstel toegelaat nie.
Let daarop dat die trappe in die eenheid moontlik nie geskik is vir kindertjies, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 500
R2 500 R1 875
per nag (plek vir 10)
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dasseneiland-rylaan 139, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb716583d112042336e2041da8bccae511f461e27bebc862e3a72baf9c19cd7fcc4216161ae2dde8a57b822e353bbceaeb427?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 500 nouVanaf R1 875 per nag (plek vir 10) 83 5 1 5 139 Dassen Island Drive Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-14:00 10:00 -33.3658 18.16454
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem