10 gaste
3 slaapkamers
5 beds
3 badkamers
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - 139 Dassen Island Drive, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
139 Dassen bied selfsorgverblyf in Yzerfontein net 'n entjie se stap van die strand af.
Die huis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Een van die slaapkamers het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, asook 2 stapelbeddens vir 4 gaste. Hierdie kamer het ook 'n oop en suite-badkamer met 'n bad. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed met 'n uittrekbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die oopplan-kombuis is met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolf, stoof en oond, 'n yskas, asook 'n eetarea met 'n ingeboude braai toegerus. Die sitarea het 'n TV met DStv en WiFi is beskikbaar. Die leefarea lei na 'n stoep wat gedeeltelik onderdak is en het draagbare braaigeriewe.
Parkeerplek is beskikbaar. Let daarop dat die trappe in die eenheid moontlik nie geskik is vir kindertjies, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Heleene Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 107
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 139 Dassen Island Drive, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Gaste dink 139 Dassen het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
139 Dassen Island Drive, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang