LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 14 @ Bains Game Lodge | LekkeSlaap
+19

14 @ Bains Game Lodge

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs die R64, Bains Game Lodge 14, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R450 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

14 @ Bains Game Lodge is 'n gerieflike enkelwoonstel vir 2 gaste in Bloemfontein en dis ideaal vir reisigers en oornaggaste. Dit is geleë op die perseël van die bekende Bains Game Lodge in Bloemfontein, maar is nie deel van die hotel nie.

Die eenslaapkamerwoonstel is op die grondverdieping van die A-blok woonstelle en het lugversorging en 2 enkelbeddens. Die eenheid het 'n privaat badkamer met 'n stort, bad, toilet. Die eenheid het ook 'n agterdeur wat op 'n gedeelde gemeenskaplike tuintjie uitloop.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid het 'n TV met sekere DStv-kanale.

Veilige parkeerplek is beskikbaar agter 'n elektroniese hek op die perseël (ongeveer 150 m vanaf die woonstel se voordeur) en gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad, braaigeriewe, 2 restaurante en 2 kroeë. Neem asseblief kennis dat die eenheid nie deel is van die hotel nie.

Dit is baie nabygeleë aan die populêre woongebied, Langenhovenpark en dit is naby Bloem Care Psigiatriese hospitaal, die Pretty Gardens Kwekerysentrum, Greenside en vele restaurante in die area. Die eenheid is 5,4 km vanaf die Universiteit se hoofhek.

Bloemfontein bied doendinge soos wandelroetes, vryval, sterrekyk by die Boyden-sterrewag, verskeie museums, winkels en restaurante. Gaste kan ook die Vrystaat Nasionale Botaniese Tuin, die Franklin Wildreservaat of die Hamilton Park besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by 14 @ Bains Game Lodge sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Skoonheidskliniek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Nagportier
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 4 resensies vir 14 @ Bains Game Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.3/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Langs die R64, Bains Game Lodge 14, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink 14 @ Bains Game Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R450
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R450
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs die R64, Bains Game Lodge 14, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2f3e0573dc48b1b7b8f9a7dfece97fe6a21d74755d546f692d2d5e3be129996b2b191663386da4bbe6f8043e69683bf429db?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 Off the R64 Bains Game Lodge 14 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-23:00 11:00 -29.075908355467 26.152295266233
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!