+44

14 Candlewood Guesthouse

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Candlewood Road, Woodlands, Pretoria, 0072, Gauteng
  • Vanaf R980 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

14 Candlewood Guesthouse is 'n opgeknapte selfsorg-eenheid op die eienaars se eiendom in die veilige Woodlands Lifestyle Estate in Moreletapark, Pretoria.

Die akkommodasie bestaan uit 'n oopplan-woonstel met 1 slaapkamer wat slaapplek bied vir 'n maksimum van 2 volwassenes en 1 kind.

Die eiendom het sonkrag en word dus nie deur beurtkrag of ontydige kragonderbrekings beïnvloed nie.
Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, en 'n slaapbank is beskikbaar in die oopplan-leefarea, wat op versoek 'n kind kan akkommodeer. Die badkamer is toegerus met 'n wasbak, toilet en stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas en mikrogolfoond. Die oopplan-leefarea het 'n TV met DStv en maak oop na die swembadarea.

Die landgoed bied gemeenskaplike geriewe soos wandelpaaie, 'n swembad, tennisbane, 'n gimnasium en 'n speelplek vir kinders.

Die landgoed is 500 m vanaf Pretoria-Oos Hospitaal, loopafstand vanaf die Moreleta NG gemeente, en naby winkelsentrums, Menlyn Maine en Time Square Sun Arena en Casino, Woodhill, en Windgate gholfbane. Dit is ook naby 'n verskeidenheid hoofroetes om die N1 en N4 maklik te bereik.

Hierdie boomryke stad Pretoria beskik oor 'n aantal natuurlike en kulturele besienswaardighede, sowel as belangrike ou geboue en museums wat die moeite werd is om te verken.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
DStv
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 113 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Janet M
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Beslis. Netjies, veilig en bekostigbaar.
Nov 2025
Kevin S
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige en veilige omgewing. Sien sterre.
Nov 2025
Betty F
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. What a beautiful, classy and elegant place, not to mention its location. Tranquility at its best. It's breathtaking and I will...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025
Rai L
5.0
Best choice for our needs. It was peaceful, clean and suited us as we were going to the hospital each day that was literally around the...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025
Heleen A
Saam met lewensmaat
5.0
Delightful. Cozy. Comfortable. It was delightful. The owners are exceptionally welcoming, warm people. The guesthouse is clean, cozy an...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 113

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 14 Candlewood Road, Woodlands, Pretoria, 0072, Gauteng
  • Gaste dink 14 Candlewood Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 980
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 980
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Candlewood Road, Woodlands, Pretoria, 0072, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd55259046e7239e00dd4248d12b5f71c3e9f2b461e9c90b3186723866e4bcacf5f4b9be22a26219b0561d399906cc5a4de04?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 113 5 1 5 14 Candlewood Road Woodlands 0072 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.823483 28.306783
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang