Oos-Londen Akkommodasie by 14 On Beach | LekkeSlaap
+23
+23

14 On Beach

2 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 14, Nahoon, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 18

Beskrywing

14 On Beach bied selfsorgverblyf in Nahoon, Oos-Londen, ’n gewilde stad aan die Oos-Kaap se Sonskynkus. Die subtropiese klimaat, lang ure van sonskyn, warm Indiese Oseaan en pragtige strande maak van dié area ’n gesogte vakansiebestemming. Plaaslike en internasionale besoekers stroom na hierdie area vir die watersport, buitemuurse doendinge en kulture ervaringe wat dit bied.

Verblyf word in 3 selfsorgeenhede gebied wat elk ’n slaapkamer, badkamer, kombuis en leefarea het. Elke eenheid lei na ’n privaat patio met ’n onderdakbraai-area en sitplek. Gaste het toegang tot gratis WiFi en daar is ’n TV met sekere DStv-kanale.

Die eenhede word Maandae, Woensdae en Vrydae skoongemaak. Wasgoedgeriewe is beskikbaar op die perseel en daar is oorgenoeg veilige parkeerplek. Die verblyf is geskik vir kort- of langtermynverblyf.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir 14 On Beach
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Kusweg 14, Nahoon, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Gaste dink 14 On Beach het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)

Sien meer verblyf in

Oos-Londen Oos-Kaap
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 14, Nahoon, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlEBQQiUh2rASJ9BVnQwhlcE9N1jaLfUNpuOE2KnNvXgq085pNV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 14 Beach Road Nahoon 5241 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -32.98359 27.922223
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za