14 On Botha
4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 14 Botha Street, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
14 On Botha, geleë in die hartjie van De Kelders, bied selfsorgverblyf, ideaal vir enigiemand wat 'n kuswegbreek nodig het.
Die pragtige woonstel bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Gaste deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuisie wat volledig toegerus is met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n ketel. Gaste kan maaltye geniet by die eetkamertafel met 4 sitplekke. Toegang tot gratis WiFi word voorsien.
Buite kan gaste die braai-area geniet en blywende herinneringe rondom die boma skep. Veilige parkering word dwarsdeur die verblyf voorsien. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is Stanford's Cove-strand 1 km weg en Klipgat-grotte is 2.5 km weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 14 Botha Street, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
14 Botha Street, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang