Salt Rock Akkommodasie by 14 On Garland | LekkeSlaap
+22
+22

14 On Garland

Selfsorg
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Garlandweg 14 , Salt Rock, Ballito, 4390, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

14 On Garland is ‘n selfsorghuis in Salt Rock. Die strand en Granny's Pool-getypoel is net 300 m ver. Dis ook naby The Animal Farm en Burnedale Petting Farm, wat albei restaurante het.

Dié huis het slaapplek vir 8 en beskik oor 4 kamers, 2 badkamers, ‘n kombuis en ‘n oopplan-eetarea en -leefarea. Die eerste kamer het ‘n koninggrootte-bed, lugversorging en ‘n en suite-badkamer met ‘n bad, stort, toilet en wasbak. Dié kamer het ‘n skuifdeur wat na die swembad lei. Die tweede kamer het ‘n dubbelbed, die derde kamer het ‘n koningingrootte-bed en die vierde kamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het ‘n bad, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met ‘n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster en toonbank met stoele. Die eetkamer het ‘n etenstafel vir 8 en die sitarea het ‘n plafonwaaier en ‘n platskerm-TV. WiFi is beskikbaar. Daar is ook ‘n swembad, stoepmeubels en braaigeriewe.

Daar is 4 inwonende katte op die perseel, maar die gasheer wat in ‘n aparte woonstel op die perseel woon, sorg vir hulle.

Slaapplek

’n Bespreking by 14 On Garland sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Garlandweg 14 , Salt Rock, Ballito, 4390, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Garlandweg 14 , Salt Rock, Ballito, 4390, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAi8RDHEwBqpcKxLHL3ytFUmUprW4iOphXiQk3fp7uJeIQ4ggRZi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (plek vir 8) 14 Garland Road Salt Rock 4390 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -29.49413 31.24189
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za