Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

14 On Junction 502

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Atterbury-straat 502, 14 Junction 502, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

14 On Junction 502 is 'n lieflike selfsorgvakansiewoonstel in 'n veilige gebou in die hartjie van Pretoria. Dit is ideaal vir toeriste of sakereisigers, aangesien dit naby verskeie geriewe en besienswaardighede is.

Dié woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Skoon, wit linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Dié area het 'n etenstafel waar gaste hulle maaltye kan geniet.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die woonstel is naby gewilde koffiewinkels en verskeie restaurante en winkels. Dit is 4 km vanaf die Universiteit van Pretoria, 700 m vanaf Hoërskool Menlopark en 2 km vanaf die Menlyn Maine en die kasino.

Slaapplek

’n Bespreking by 14 On Junction 502 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir 14 On Junction 502
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Jason Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 5

Resensies 3

Maande gelys 4

Ligging

  • Atterbury-straat 502, 14 Junction 502, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Gaste dink 14 On Junction 502 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Atterbury-straat 502, 14 Junction 502, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA161ebc001c73c62e1aebeb19c760f8cfd3304739f57bf7f4cfe7d451e4ed8477119500c4c053c6ed59bcf6762de1bfbc3649?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 502 Atterbury Street 14 Junction 502 0081 Gauteng 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -25.771006113811 28.263992071152
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem