LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Wessels House Main | LekkeSlaap
+45

Wessels House Main

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wesselsweg 14, Groenpunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 900 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Wessels House Main is 'n tuiste in 'n stil woonbuurt in Groenpunt wat deur 'n argitek ontwerp is. Dis 'n rustige blyplek, maar tog is dit lekker naby al die vermaak en plaaslike besienswaardighede geleë.

Die huis beskik oor 4 en suite-dubbelkamers, so daar is gemaklike slaapplek vir 8 gaste in totaal. In totaal is daar slaapplek vir 10 gaste indien die Ateljeewoonstel met 1 en suite-dubbelkamer ook beset word. Die swembad is ongelukkig nie beskikbaar vir gaste wat die Ateljeewoonstel bespreek nie.

Die huis het 'n moderne kombuis met kooktoebehore, eetgerei en breekware. Die leefarea bied toegang tot 'n groot tuin met 'n grasperk. Daar is 'n 10 m lange swembad wat oor die V&A Waterfront uitkyk.

Slaapplek

’n Bespreking by Wessels House Main sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Wesselsweg 14, Groenpunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R5 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf R5 900
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wesselsweg 14, Groenpunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM1OGYzMmE5LTIyZWEtNDk3Ny1hNmZhLTIyYjE2YzEwZDE1OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R5 900  per nag (plek vir 8) 14 Wessels Road Green Point 8005 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-23:00 10:00 -33.91142 18.41318
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!