10% af Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 4 Mei 2020 tot 31 Mei 2020.
Umhlanga Akkommodasie by 14 Sea Lodge | LekkeSlaap
+11

14 Sea Lodge

Selfsorg
  • Spesiale Aanbod - Kry 10% af
  • Vanaf R1 800 R1 620 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 28, Sea Lodge, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

14 Sea Lodge bied gerieflike selfsorgverblfy in 'n smaakvol gemeubileerde drieslaapkamerwoonstel met 'n see-uitsig. Die woonstel is in die Sea Lodge-kompleks in Umhlanga geleë.

Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Dié 2 slaapkamers het toegang tot 'n gaste-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het albei toegang tot die stoep vanwaar gaste die uitsig oor die see kan geniet.

Die woonstel beskik ook oor 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en lei na 'n balkon met 'n uitsig oor die see. Die woonstel het lugversorging.

Gaste het toegang tot veilige onderdakparkeerplek in die kompleks en is welkom om van die gemeenskaplike swembad gebruik te maak. Die kompleks bied toegang tot die strand, promenade en Umhlanga Village. Die woonstel word daagliks skoongemaak, behalwe Sondae en openbare vakansiedae.

Slaapplek

’n Bespreking by 14 Sea Lodge sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Lagoon-rylaan 28, Sea Lodge, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 800
Vanaf R1 620
per nag (plek vir 6)
was R1 800
Vanaf R1 620
per nag (plek vir 6)
was R1 800
Vanaf R1 620
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 28, Sea Lodge, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASYL3QAMntJGH4oR8dS6urU3OShXok4ehGiWBsEAqFr0dSdFToH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 800, nou Vanaf R1 620  per nag (plek vir 6) 28 Lagoon Drive Sea Lodge 4320 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.72173575438 31.088459991402
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za