LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 14 Skiathos Apartment | LekkeSlaap
+42

14 Skiathos Apartment

6 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 6 resensies vir 14 Skiathos Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Hendrik M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik M
Gesin met tieners

Uitstekend. Baie goeie fasiliteite met fantastiese uitsigte!

Baie dankie aan Melanie wat die beste gasvrou is waarvoor mens kan wens. Ons al vir seker teruggaan.

Gideon E - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon E
Enkelreisiger

Uitstekend geleë met 180 grade see-uitsig en besonders netjies met baie vriendelike en hulpvaardige diens van die eienaar.

Eenheid is ideaal vir gesinne met uitstekende ligging en baie praktiese en keurige uitleg.

Annelise H - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelise H
Gesin met klein kinders

Netjies, modern en die uitsig van die see is iets ongeloofliks!

Baie goed toegeruste plek, ons was bederf met 'n welkom-geskenkie en eienaar het gereeld seker gemaak of ons iets benodig. Pragtige see-uitsig.

14 Skiathos Apartment's terugvoer

Thank you for your review Annelise. Delighted you enjoyed your stay. Look forward to welcoming you back soon again.

Kind regards
Melanie

14 Skiathos Apartment
Annsune G - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annsune G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Moderne woonstel met 'n fantastiese uitsig.

Ons het 'n heerlike vakansie gehad. Die eienaar het uit haar pad uit gegaan om aan ons behoeftes te voldoen en om ons verblyf so lekker as moontlik te maak. Ons kan die woonstel beslis aanbeveel. Dankie Melanie!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Modern apartment with a fantastic view.

We had an amazing holiday. The owner went out of her way to accommodate our needs and make the stay as pleasurable as possible. Can highly recommend the apartment! Thank you Melanie!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

14 Skiathos Apartment's terugvoer

It was my pleasure to assist you Annsune. So glad you enjoyed your stay. Look forward to welcoming you back again soon.

14 Skiathos Apartment
Ronnie B - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronnie B

Uitstekend.

Sal 14 Skiathos vir almal aanbeveel, uitstekende waarde vir geld. Puik ligging, asemrowende uitsig.

14 Skiathos Apartment's terugvoer

Thank you so much, Ronnie. We are delighted that you enjoyed your stay and that you were the first to enjoy the newly refurbished apartment. Look forward to welcoming you back in the future.

14 Skiathos Apartment
Lou D - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lou D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut briljant.

Puik diens en gerieflike verblyf. Regtig puik.

14 Skiathos Apartment's terugvoer

Thank you Lou, I am delighted you enjoyed your stay. We look forward to welcoming you back soon again.

14 Skiathos Apartment
Vanaf R1 700
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 700
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 700
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-rylaan 33, 14 Skiathos Apartment, Shaka's Rock, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca6b69cba4dafb71e6ee1809850233a4d47876bf127354e906f2f99373dee897b674ffd9220bb67038f04ee711d3d606dd87?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 700  per nag (vir 6 persone) 6 5 1 5 33 Ocean Drive 14 Skiathos Apartment 4420 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-20:00 10:00 -29.511666 31.2317263
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!