Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

14 Victoria Court

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anke Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Maande gelys 7

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir 14 Victoria Court
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Hennie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V

Dit was ongelooflik lekker. Nie te groot of te klein vir ons!

Baie dankie dat ons in julle plek kon bly. Dit was ongelooflik lekker. Nie te groot of te klein vir ons en alles wat nodig is, is daar. Dalk net kyk om voor die braai op die vloer iets te sit vir beskerming vir die vloer. Die krag het ons weer opgetop tot waar dit was. Hoop dit is in orde. Weereens baie DANKIE.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

14 Victoria Court se terugvoer

Dankie Hennie vir jou terugvoer. Ons sal verseker kyk na beskerming vir die vloer! Hoop om jul in die toekoms weer by Victoria Court 14 te ontvang.

14 Victoria Court
Nicolette J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, netjies, veilig en ons sal definitief die eenheid aanbeveel.

Ons het so lekker gebly. Daar is al die geriewe wat mens nodig het vir 'n selfsorgeenheid. Dankie, jy was werklik een van die dierbaarste gasvroue ooit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 350
R1 350 R945
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 350
R1 350 R945
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 350
R1 350 R945
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oranjestraat 1797, Hentiesbaai, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5245377dd7fda1d4984d1fd8dd3e82a23dea7135b0328d6b4405238e119ffdfd1af530dd920a37667fd5a9f09abbc2436f5f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 350 nouVanaf R945 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 1797 Oranje Street Henties Bay 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.127159164273 14.290891278364
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem