Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

14 Warnerdoone Beachfront Apartment

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Dillon Geverifieer

Eiendomme 68

Resensies 187

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 10 resensies vir 14 Warnerdoone Beachfront Apartment
Netheid
4.9/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5
Henk J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Henk J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net te duur.

Vir die prys, geen lugversorging nie, waaier in die kamer werk nie, Matrasse in die spakamer is versleten.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques L
Gesin met tieners

Baie lekke gebly.

Baie lekke gebly, al wat my gepla het, is die DStv-paKket wat nie voldoende was nie, mens kon amper niks kyk nie, veral geen sport nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fatasmagories lekker!

Hierdie plekkie is pragtig en stel glad nie teleur nie. Die asemrowende see-uitsig wat jy dag en nag hoor en kan sien maak alles die moeite werd. Sal vir seker weer van hierdie verblyf gebruik maak en sal dit ook aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erika G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika G
Saam met vriende

Uitstekende ligging en rustige verblyf.

Sal dit enige tyd aanbeveel. Die woonstel was skoon, netjies en ons het heerlik gekuier. Die strand is loopafstand van die plek af en baie veilig. Hulle sien ons beslis weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carine M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carine M
Gesin met klein kinders

Baie gerieflike woonstel geleë op die strand.

Twee badkamers is wonderlik as jy kinders het. Die woonstel beskik oor alles wat jy benodig. Pragtige uitsig oor die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ria E - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ria E

Pragtige uitsig.

Die woonstel is ideaal geleë, met 'n pragtige uitsig oor die strandfront en die see. Dit was heerlik om in die son- en eetkamer te sit en eet, terwyl ons oor die see uitkyk. Dit was skoon, netjies en ons het veilig gevoel. Wat egter 'n suur smaak los, is die gesukkel en gebrek aan kommunikasie, om my terugbetaalbare breekskade-deposito terug te kry. Dit is veronderstel om binne 7 werksdae terugbetaal te word. Nniks is gebreek of beskadig nie. Vandag is die 11de werksdag, en na 3 uitreikings van my af, is die geld steeds nie in my rekening nie, en het ek ook geen kommunikasie ontvang dat dit op pad is nie. Vir hierdie rede alleen, sal ek tien teen nie weer van dié woonstel gebruik maak nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bongiwe M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bongiwe M
Gesin met tieners

Was awesome.

The place was clean and safe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sebokeng Fuels Pty Ltd S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sebokeng Fuels Pty Ltd S
Gesin met tieners

Beste uitsig.

Ons het heerlik gekuier, die woonstel bied 'n fantastiese uitsig oor die see en dit was 'n belewenis om die walvisse te kon sien. Ons sal weer hier bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amouri F - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amouri F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Personeel was vriendelik en baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pjh S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pjh S
Gesin met klein kinders

Lekker.

Alles was baie lekker, net ver om te ry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingsway-straat 181, 14 Warnerdoone, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA97a2779afdd89e1036827e1b833a587ecfd18545518fdfdbe39bc261c37c5a823532cb8e529a8c3b5d52e89b399d26dd3936?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 181 Kingsway Street 14 Warnerdoone 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.079129107167 30.870947152305
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem