Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

14 Weltevreden

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Weltevreden Street, Vrykyk, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 450 R1 088 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Geleë in die hartjie van Paarl, bied 14 Weltevreden selfsorgverblyf ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers.

Hierdie eenheid is apart van die eienaar se hoofhuis en het sy eie privaat ingang. Dit bied slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind in 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, met 'n matras slegs vir kinders ook beskikbaar. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware in, sowel as 'n ontbyttoonbank met stoele. Net langs die kombuis is 'n eetkamertafel met 4 sitplekke en 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar regdeur die eenheid.

Buite kan gaste ontspan op die gemeubileerde patio, wat 'n braaiplek insluit. Veilige parkering word voorsien vir die duur van die verblyf. Vir diegene wat wil verken, is Laborie-sentrum 1.6 km weg, Laborie-wynlandgoed is 2.1 km weg, Paarl Boys’ High School is 1.3 km weg en Paarl Girls’ High School is 1.8 km weg.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kindermatras vir 1

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai

Ligging

  • 14 Weltevreden Street, Vrykyk, Paarl, 7646, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Paarl Boland Wes-Kaap
Vanaf R1 450
R 1 450 R 1 088
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 450
R 1 450 R 1 088
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Weltevreden Street, Vrykyk, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd77d73b75a3f656fb24940d0ee71259638afe5d5dd3aa0a5de6a52c733b4705c941af68c67a4829f51ec9e3415b4830c2d28?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 450 nouVanaf R1 088 per nag (plek vir 3) 14 Weltevreden Street Vrykyk 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.752247159067 18.964320959525

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang