3 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- 3 gaste
- Geen kinders onder 4
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 14 Weltevreden Street, Vrykyk, Paarl, 7646, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Geleë in die hartjie van Paarl, bied 14 Weltevreden selfsorgverblyf ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers.
Hierdie eenheid is apart van die eienaar se hoofhuis en het sy eie privaat ingang. Dit bied slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind in 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, met 'n kindermatras ook beskikbaar. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware in, sowel as 'n ontbyttoonbank met stoele. Net langs die kombuis is 'n eetkamertafel met 4 sitplekke en 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar regdeur die eenheid.
Buite kan gaste ontspan op die gemeubileerde patio, wat 'n Weber-braai insluit. Vir diegene wat wil verken, is Laborie-sentrum 1.6 km weg, Laborie-wynlandgoed is 2.1 km weg, Paarl Boys’ High School is 1.3 km weg en Paarl Girls’ High School is 1.8 km weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Jan Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- 14 Weltevreden Street, Vrykyk, Paarl, 7646, Wes-Kaap
- Gaste dink 14 Weltevreden het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
14 Weltevreden Street, Vrykyk, Paarl, 7646, Wes-Kaap
Sien kaart- 3 gaste
- Geen kinders onder 4
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang