1412 The Pullman
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Riebeekstraat 32, The Pullman Eenheid 1412, Kaapstad se middestad, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
1412 The Pullman is 'n bekoorlike woonstel in die hartjie van Kaapstad se sakekern en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf. Die woonstel het 'n uitstekende ligging en is naby die CTICC, Foreshore en die sakekern. Gaste kan ook 'n asemrowende uitsig op Tafelberg geniet.
Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met óf 'n bad óf 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, tuimeldroër, 'n wasmasjien en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n ontbythoekie, 'n TV en gemaklike rusbanke.
Gratis WiFi en parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike swembad.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Hosted Property
Management ...
Eiendomme 96
Resensies 233
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Riebeekstraat 32, The Pullman Eenheid 1412, Kaapstad se middestad, 8001, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Kaapstad Middestad Stadskern Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Riebeekstraat 32, The Pullman Eenheid 1412, Kaapstad se middestad, 8001, Wes-Kaap