144 Eden on the Bay
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Unit 144, Eden on the Bay, Corner of Sir David Baird Drive and Otto du Plessis Drive, Big Bay, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
144 Eden on the Bay is 'n luukse tweeslaapkamer-strandfrontwoonstel in Big Bay, een van die bekendste vakansiebestemmings in Kaapstad.
Dié woonstel is op die eerste verdieping en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n stort. Die kombuis is volledig toegerus. Die sitkamer het 'n TV met Netflix en die privaat balkon het gasbraaigeriewe en 'n sitarea.
Gaste het toegang tot gratis WiFi, Netflix en 'n toegewese parkeerplek.
Daar is vlieërbranderywinkels, plaaslike kafees, restaurante, kroeë en 'n florerende lewe binne enkele minute van die woonstel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Beach House Geverifieer
Eiendomme 53
Resensies 93
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Unit 144, Eden on the Bay, Corner of Sir David Baird Drive and Otto du Plessis Drive, Big Bay, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink 144 Eden on the Bay het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Unit 144, Eden on the Bay, Corner of Sir David Baird Drive and Otto du Plessis Drive, Big Bay, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang