+6

145 Waterkant Street

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 145 Waterkant Street, De Waterkant Village, Green Point, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 700 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

145 Waterkant Street is 'n stylvolle woonstel in die moderne De Waterkant-woonbuurt in Groenpunt. Die eenheid is ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers wat die pragtige Moederstad besoek. Dit is gerieflik na aan alle geriewe en besienswaardighede.

Die stylvol versierde drieslaapkamerhuis het slaapplek vir tot 6 mense op 'n slag. Die hoofslaapkamer en tweede kamer het elkeen 'n dubbelbed en die derde slaapkamer bevat 2 enkelbeddens. Al die kamers het hul eie en suite-badkamers. Daar is 'n ruim leefarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv-kanale. Die kombuis is volledig toegerus met alles wat jy sal benodig vir selfsorgverblyf. Daar is ook 'n eetarea met 'n eetkamertafel wat sitplek vir 6 gaste het.

Ander geriewe sluit in: lugversorging in 2 kamers, 'n haardroër, linne en badhanddoeke, 'n wasmasjien, internet-toegang, 'n kluis in die kamer, seep en toiletware en 'n skoonmaakdiens op elke werksdag.

Gaste het ook toegang tot die groot dak-terras met gemaklike sitplek, sonstoele, 'n tafel en stoele.

Daar is 'n wye verskeidenheid van uitstekende deli's, restaurante en koffiewinkels op jou voorstoep!

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

TV
Volledige kombuis

Ligging

  • 145 Waterkant Street, De Waterkant Village, Green Point, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 700
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 4 700
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 145 Waterkant Street, De Waterkant Village, Green Point, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA2MGYzZmE0LTg3NTgtNGQ0Ni1iYWE3LTNjNjM0NDRmNTY0MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 700 per nag, vir 6 mense 145 Waterkant Street De Waterkant Village, Green Point 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.916548926726 18.417670218385

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang