On Joubert Street
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Joubert-weg 14B, Groenpunt, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R4 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
On Joubert Street is 'n lieflike selfsorg-vakansievilla in die hartjie van Groenpunt, Kaapstad. DIt is ideaal vir 'n groot gesinsvakansie aan die kus of by die Moederstad aangesien hierdie huis naby die V&A Waterfront is.
Die verblyf bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens in die derde slaapkamer. Gaste in hierdie 2 kamers deel 'n badkamer met 'n stort. Skoon wit linne en badkhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die lugtige oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Dit lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV met Netflix en DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die spiraaltrap lei na die boonste uitkykdek met 'n tafel en stoele, 'n Weber-braai, sonstoele en 'n see-uitsig. Die onderste verdieping lei na 'n stoep met 'n swembad. Daar is ook buitebraageriewe op die grondverdieping.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ligging
- Joubert-weg 14B, Groenpunt, 8001, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Joubert-weg 14B, Groenpunt, 8001, Wes-Kaap