Umdloti Akkommodasie by 15 Isikhulu | LekkeSlaap
+24
+24

15 Isikhulu

2 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: North Beach-weg 53-55, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

15 Isikhulu is 'n selfsorgwoonstel in Umdloti, 'n vakansiedorpie aan die Noordkus van KwaZulu-Natal. Dis die Noordkus se subtropiese weer en warm seewater wat dit 'n ideale vakansieplek maak.

Dié woonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Daar is 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. In die tweede slaapkamer is daar 2 enkelbeddens.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n wasmasjien, stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste en die sitkamer het 'n gemaklike rusbank en 'n TV met volledige DStv.

Die leefarea bied toegang tot 'n lieflike balkon met stoepmeubels en braaigeriewe.

Slaapplek

’n Bespreking by 15 Isikhulu sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 2 resensies vir 15 Isikhulu
Netheid
4.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • North Beach-weg 53-55, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 15 Isikhulu het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: North Beach-weg 53-55, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA73bbbec0bed0cd82f46ba919fe41802afab917828a3c5902ad6a0b25a9584798fe4dcd1921686d3e06b9d53c91f235c412c8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 450  per nag (plek vir 2) 2 5 1 4 53-55 North Beach Road Umdloti 4319 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -29.65945 31.12392
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za