15 On Albatross
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Albatross-straat 15, Vermont, Onrusrivier, 7201, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
15 On Albatross is 'n stylvolle selfsorghuis in Vermont, Hermanus. Die huis is naby die strand geleë, wat met talle voetpaadjies bereik kan word, en Davies Pool is net 700 m ver. Dit is daarom ideaal vir besoekers wat hierdie gewilde kusdorpie wil ervaar.
Die vakansiehuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër in die badkamer.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, skottelgoedwasser, mikrogolfoond, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n rusbank, 2 enkelbeddens en 'n platskerm-TV met DStv, Netflix en YouTube. Daar is ook gratis WiFi, 'n etenstafel, buitebraaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel.
Die huis word nie deur beurtkrag geraak nie aangesien daar sonpanele en 'n batterystelsel is.
Slaapplek
’n Bespreking by 15 On Albatross sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
RHODA Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Maande gelys 12
Ligging
- Albatross-straat 15, Vermont, Onrusrivier, 7201, Wes-Kaap
- Gaste dink 15 On Albatross het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Albatross-straat 15, Vermont, Onrusrivier, 7201, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom